Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Traduire Philokalia

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Traduire Philokalia
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Erina M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erina M

Teleurstellend.

Geen gasvryheid, verwelkoming - baie onpersoonlik. Die huishulp het die deur geantwoord, was onbewus van ons bespreking, die eienaar se sekretaresse het later geskakel en om verskoning gevra en gesê die tweede opsie kamer is eintlik beter. 3 in 1 Nescafe sakkies koffie - ons drink nie poeiermelk of suiker nie - die huishulp het ander koffie gebring, soos ek versoek het. Kamer is glad nie klankdig nie - die eienaar se kinders se kamers is aangrensend aan die kamer - baie geraas, gesing, gelag. 3 Groot honde wat blaf.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shiraz-straat 17, Oude Westhof, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2778156117889fd702de44417549a9ff8581eae4f12c3e6fab42e2f8f69981d53e8c784785a11d59162d73fb481b344d3ca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 17 Shiraz Street Oude Westhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -33.8530403 18.5996085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang