Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trafalgar Chalets

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Soldereenheid 3
Vanaf
Vanaf R 470
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Soldereenheid 3 bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus en het 'n etenstafel met sitplek vir 2. Daar is ook 'n TV met Openview-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenhied lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin. Gaste het toegang tot die swembad en braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
- Alle linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke en seep saambring.
- Partytjies en privaat funksies word nie toegelaat nie.
- 'n R150 skoonmaakfooi is onderhewig aan besprekings van 1 nag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Chalet 1 bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis, 2 aparte slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste en 'n TV met Openview-kanale. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en het 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
- Alle linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke en seep saambring.
- Partytjies en privaat funksies word nie toegelaat nie.
- 'n R150 skoonmaakfooi is onderhewig aan besprekings van 1 nag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 470
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howard-laan 21, Trafalgar, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3f1b49b2a03cb20d370e5fa1f32d6a20856e8911317722e07141be3ea93280b093f14e0282fb762b61ed1cb2967a4090e77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 21 Howard Avenue Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.956282157583 30.29625281377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang