Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trafford Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trafford-weg 3, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 205 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Trafford Cottage is 'n oulike selfsorg-eenheid wat ideaal geleë is in Kingswood Gholflandgoed in George. Hierdie eenheid is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 volledige badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die ander slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 3 stoele. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Toegang tot onbeperkte, gratis Wi-Fi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai. Dié eenheid is direk oorkant 'n speelpark vir kinders geleë. Toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Trafford Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Trafford-weg 3, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Trafford Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 205
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 205
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trafford-weg 3, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b6bd20c1ee3841cfd57f87153d563985b5ccc05f0d3ecdff96bfc3d1a477956b3b43ab1612fb4ad4fddaaea05d13f1c4abf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 205 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 3 Trafford Road Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.9613874 22.4293676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang