Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trailblazer Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld! Kan nou nie die see sien nie, maar kan dit wel ruik. Heerlike vars lug. Ongelukkig beskik die woonstel nie oor 'n opwasbak nie en moet skottelgoed buite in 'n kom gewas word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lutfiya A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Good location. Comfortable and spacious. Central location. Good WiFi. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stayed very nicely. The host is wonderful. Ons het lekker gebly, maar dit is nie so goed ingerig vir meer as 'n dag of twee nie. Geen kookgeriewe. Slegs 'n mikrogolf en broodrooster. As mens meer as een dag bly, wil jy 'n ligte ete kan voorberei. 'n Handreling by die trap sal ook 'n goeie idee wees. Daar is wel 'n liggie vir loadshedding, maar geen ander voorsiening soos 'n warmbottel vir kookwater nie. Daar is 'n klein gasstofie met 'n pannetjie om mee water te kook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Dankie aan die eienaar wat ons op kort kennisgewing daar laat oorbly het. Het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjies en goed toegerus. Naby skole en 'n pragtige voetslaanpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Trailblazer Cottage
Thank you for your positive review. You were lovely guests and are welcome anytime.

Yolanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker rustig weg van die geraas. Trailblazer Cottage is geskik vir 'n rustige wegbreek, weg van geraas, weg van die gejaag na wind. Die wandelpaadjie is ook geskiik vir 'n oggend-uitstappie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Ons het die plekkie net gebruik vir slaap fisies, want ons het fie Mosjazz by. Dit was rustig en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Blaize-straat 55, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c3c9f6ea9b3cc289ed40b4e21cf9a386e914b393c0810fb31eff8c4fbe7feff894149c3620aa653df3b31f718f3a597925?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 55 St Blaize Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1866387 22.1501356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang