Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tram View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabriere-straat 73C, Marble House Nr. 3, Village Artisan Complex, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tram View is 'n lieflike woonstel wat in die Village Artisan Complex by die ingang na Franschhoek Village geleë is en is langs die Wine Tram Station.

Dié eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die sitarea. Die slaapbank word slegs beskikbaar gestel en opgemaak op versoek.

Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die groot oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuisarea het lugversorging. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Koffiekapsules word nie voorsien nie. Dit lei na 'n oopplan-sitarea met sagte sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n eethoekie met 'n tafel en stoele. 'n Gizzu-rugsteunbattery en lanterns is vir kragonderbrekings beskikbaar.

Hierdie woonstel lei na 'n groot balkon met 'n uitsig op die pragtige berge en The Wine Tram Station. Veilige enkelparkeerplek is beskikbaar.

Hierdie woonstel is 'n bekoorlike toevlugsoord vir gaste wat hul eie ruimte soek om die wonders van Franschhoek te verken. Dit is naby luukse restaurante, ikoniese wynplase, staproetes, wyntram-ervarings en 'n skouspelagtige uitsig op die berge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Tram View
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Cabriere-straat 73C, Marble House Nr. 3, Village Artisan Complex, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tram View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabriere-straat 73C, Marble House Nr. 3, Village Artisan Complex, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1a8fc88f68e7969abde52f11601696e527e1dbc920ce16eede99152a539d75eb153e664f41f119549804d81699476a9872f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 73C Cabriere Street No 3 Marble House, Village Artisan Complex 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.905926485379 19.112695306798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang