Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tram View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabriere-straat 73C, Marble House Nr. 3, Village Artisan Complex, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tram View is 'n lieflike woonstel geleë in die Village Artisan Complex by die ingang na Franschhoek Village en reg langs die Wine Tram Station.

Dié 1-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die sitkamer. Die slaapbank is slegs beskikbaar en opgemaak op versoek.

Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die groot oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuisarea het 'n lugversorger wat verhit en afkoel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien. Koffiepeule is nie ingesluit nie. Dit is oopplan na die sitkamer wat met sagte sitplek en 'n slim-TV met Netflix ingerig is. Daarbenewens is komplimentêre WiFi beskikbaar vir gaste. Daar is ook 'n eethoekie met 'n tafel en stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Vir gaste se gerief is daar 'n Gizzu Backup-battery en lanterns vir kragonderbrekings.

Hierdie woonstel strek na 'n groot balkon wat ideaal is om uitsigte oor die pragtige berge, sonsondergange en The Wine Tram Station te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n enkelparkeerplek.

Die woonstel bied 'n bekoorlike toevlugsoord vir gaste wat uit die steriliteit van hotelkamers wil ontsnap en hul eie ruimte wil hê om die wonders van Franschhoek te verken. Met sy nabyheid aan luukse restaurante, ikoniese wynplase, staproetes, wyntram-ervarings en pragtige uitsigte oor berge, sal gaste verseker 'n onvergeetlike ervaring hê.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Cabriere-straat 73C, Marble House Nr. 3, Village Artisan Complex, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tram View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabriere-straat 73C, Marble House Nr. 3, Village Artisan Complex, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1a8fc88f68e7969abde52f11601696e527e1dbc920ce16eede99152a539d75eb153e664f41f119549804d81699476a9872f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 73C Cabriere Street No 3 Marble House, Village Artisan Complex 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.905926485379 19.112695306798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang