Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tramonto Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilhma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Tramonto Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mildred F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred F

Gemoedsrus en kalm.

Ek het vreeslik lekker gebly. Sal beslis weer van u gebruik maak.

Merten J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merten J

Baie skoon en gerieflike slaapplek op baie kort kennisgewing.

Baie gerieflike blyplek met vriendelike ontvangs deur die gasheer.

Madéne M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madéne M

Ons het baie lekker gebly.

Ons het die selfsorg-eenheid gehad wat lekker groot is. Dit is stil en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Lambert D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lambert D

Uitstekend.

Alles is mooi en netjies en heerlik gestort.

Hans B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hans B

Claustrophobic.

The place is clean, neat and with all the services, kitchenette etc. Although I did not enjoy the guesthouse. The rooms are claustrophobic, rooms are tight, with only one small window, and dark. I could hear the people next door talking, and they were not loud neighbours. The traffic can be heard from the main road. The parking is too close to the rooms. You can hear people leaving and coming.

Nadea N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadea N

Heerlik.

Heerlik gebly met vriendelike, behulpsame personeel. Hulle het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Baie dankie julle.

Sonett V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonett V

Lekker gekuier.

Tramonto Lodge het voldoen aan ons vereistes.

Wayne Y - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne Y

Wonderlike gasvryheid en lieflike oornagplek.

Ons was baie vriendelike ontvang en lekker saam gesels oor ons reis. Ons was deeglik deur die verblyf gevat en alles mooi vir ons verduidelik. Baie skoon ook. Ons het net een aand oor geslaap.

Adi E V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adi E V

Als netjies en sentraal geleë.

Wilhma was baie hulpvaardig deur voorstelle vir besienwaardighede in Upington.

Searle F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Searle F

Very friendly staff, excellent service from booking to checkout, very pleasant place to stay.

A stone throw away from town, close to major shopping malls. My flat I stayed at was super spacious, had all the comforts from home and fantastic braai and relaxing under the Upington stars. Well worth the extremely reasonable rate, best buy for your buck in my opinion.

Joanie-lee V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie-lee V

Was netjies en gemaklik ingerig. Vriendelike eienaars wat baie behulpsaam was.

Kamers is netjies, spasie is lekker groot en gemaklik. Ons sal verseker weer daar oornag.

Annelies D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies D

Puik oornagplek in Upington.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Wilhma. Die kamer het alles gehad wat jy nodig het en baie skoon en netjies. Veilige parkering ook vir ons voertuig en sleepwa. Loopafstand vanaf die restaurant. Die ideale oornagplek.

Burnie N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnie N

Gemak in gerieflike area van Upington.

Tramonto Lodge is baie gerieflik geleë met maklike toegang tot die dorp en hoofroetes met al die gemak wat mens nodig het om te kan besigheid doen in Upington.

Frikkie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Baie netjies.

Was aangenaam verras met die geriewe en sal vir seker weer van hulle dienste gebruik maak.

Karen D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Excellent host, super clean.

Would recommend an overnight stay.

Farrell J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farrell J

We were travelling for a funeral and the lodge was a perfect base for a friend and I.

Well-priced, neat, clean and a friendly host.

Themba M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Themba M

Value for money.

Spacious, modern and comfortable.

Sandra J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra J

Baie netjies en skoon, daar is wel een of twee dinge wat aandag kan kry.

Die kamer was baie skoon, baie mooi en baie netjies. Parkering was gerieflik en ek het veilig gevoel. Lugversorging het goed gewerk en DStv het goeie verskeidenheid kanale. Die badkamer was skoon, het 'n behoorlike deur en die stort is ruim met goeie waterdruk. Die bed was gemaklik en ek het lekker geslaap. Daar was wel geen glase in die kamer nie, net koppies. Ek kon nie borde kry nie maar dis moontlik dat ek dit mis gekyk het. Ek voel die koffie in die kamer was swak gehalte, soms werk die Nescafe/Jacobz sakkies tog maar die beste. En die volgende oggend toe ek stort, 5-uur die oggend, was die water nie warm nie. In die geval kan loadshedding nie blameer word want dit was die vorige aand van 22h00 - 00h00 so daar was oorgenoeg kans dat die water warm kon word. Miskien is dit net 'n baie klein geyser want ek en 'n ander persoon het ongeveer dieselfde tyd vertrek. Hy so 10 min voor my. Verder geen klagtes. Ek sal beslis weer daar bly maar sal my eie glas en koffie saamneem.

Karin S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Skoon, luuks en netjies.

Sal graag 'n klein tafeltjie wou hê waar 'n mens kon aansit.

Charmain G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain G

Lekker ontspan in die tuin!

Gerieflike en ruim kamers. Die tuin is pragtig en ons het lekker in die swembad afgekoel! Waarde vir geld.

Sarie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie L

Aangenaam

Netjies en skoon. Daaglikse skoonmaak is 'n groot bederf.

Melissa V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Gerieflik.

Ons was slegs een aand daar, maar hulle het uit hulle pad uit gegaan om ons te akkommodeer.

Suzette J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette J

Eienaar vriendelik en dis baie netjies.

Die kamers het alles wat mens nodig het, is baie netjies en die eienaar is baie vriendelik. Sal weer kom!

Francois J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Baie vriendelik en goeie waarde vir geld.

Die kamer het 'n unieke uitleg en die leefarea voel effens beknop, sal dit nie aanbeveel vir 'n langer tydperk nie, maar dit was perfek vir 'n oornagslaapplek.

Viola M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viola M

Pleasant stay.

We had a friendly host and a very helpful assistant. Environment very peaceful and safe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verblyf.

Ons het 'n vriendelike gasheer en 'n baie hulpvaardige assistent gehad. Die omgewing is baie rustig en veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tramonto Lodge se terugvoer

Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Seën vir 2020!

Tramonto Lodge
Kobus O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus O

Rustige en stil omgewing. Swembad was 'n seëning.

Stil en rustig. Kamer 3 se lugversorger (broodnodig in somer) kort dalk skoonmaak en dalk 'n plek om jou toiletware op neer te sit. Bly baie lekker.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Booysens-straat 11, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e5afe77245b17742bb3ec2eaad6d0ef170c4eea8e387fb8d0ca6ae04e7a4f70b4f7e7a53691bdcb4d41b5f4cccdf3db1964?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 11 Booysen Street Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.4404 21.2837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang