Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tramonto Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Booysens-straat 11, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tramonto Lodge bied 'n gerieflike en ontspanne oornagverblyf vir alle vakansiegangers wat 'n oornag-oase wil hê na 'n vermoeiende rit deur die Kalahari. Gaste kan van die sprankelende swembad of die gemeenskaplike braai-area gebruik maak. Die eenhede word daagliks gediens en veilige parkeerplek van die straat af word agter 'n elektriese heining voorsien.

Die lodge bied gaste 'n keuse om in 1 van 5 eenhede te bly, waarvan 4 toegerus is vir basiese selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Elke oopplan-eenheid het slaapplek vir tussen 2 en 5 gaste, en is ingerig met gemaklike dubbel- of enkelbeddens. Die en suite-badkamers is elk toegerus met 'n stort, met alle linne, handdoeke en toiletware ingesluit. Die kombuisies is toegerus met yskaste, mikrogolwe, ketels, eetgerei en breekware, terwyl 1 van die eenhede ook 'n stoof het. Alle eenhede het lugversorging en toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die lodge is naby 'n winkelsentrum geleë. Gaste kan verskeie besienswaardighede en doendinge in die area geniet soos wynproe, riviervlotvaart op die Oranjerivier, die Augrabies-waterval Nasionale Park, die Kgalagadi-oorgrenspark met die Groot Vyf, en die Skilpad-natuurreservaat.

Tramonto Lodge is ideaal vir die besige professionele, alleenwagter, oordeelkundige rugsakreisigers, adrenalien junk of aktiewe gesin. Laat die sonsopkoms oor die manjifieke Oranjerivier, vroegoggend voëlgesang, die herlewende water van die swembad en die voortslepende geur van die sononderbraai-vure jou siel laat herleef.

Afslag vir kinders onder die ouderdom van 12 kan met die eienaar gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mildred F
5.0
Gemoedsrus en kalm. Ek het vreeslik lekker gebly. Sal beslis weer van u gebruik maak.
Mei 2024
Merten J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en gerieflike slaapplek op baie kort kennisgewing. Baie gerieflike blyplek met vriendelike ontvangs deur die gasheer.
Mrt 2024
Nadea N
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Heerlik gebly met vriendelike, behulpsame personeel. Hulle het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Baie dankie julle.
Okt 2023
Madéne M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Ons het die selfsorg-eenheid gehad wat lekker groot is. Dit is stil en rustig. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2023
Sonett V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Tramonto Lodge het voldoen aan ons vereistes.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilhma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Booysens-straat 11, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tramonto Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Booysens-straat 11, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e5afe77245b17742bb3ec2eaad6d0ef170c4eea8e387fb8d0ca6ae04e7a4f70b4f7e7a53691bdcb4d41b5f4cccdf3db1964?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 11 Booysen Street Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.4404 21.2837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang