Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Magriet G
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Was ongelooflik. Baie lekker netjiese huis met pragtige boomryke erf. Baie rustige omgewing, naby see en die strandmeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Gemaklik, sentraal, stil omgewing, skoon en cosy. Ons was 8 vrouens wat na die Otter-wandelroete, 'n skoon en gemaklike bed, warm stort en lekker kuierplek gesoek het. Tranquil Beach House was alles en nog wat. Ons gasvrou, Denny, was vriendelik en het deeglike reëlings gemaak aangesien ons nie mekaar in persoon kon ontmoet nie. Ek sal Tranquil Beach House vir enige iemand aanbeveel, welke jy opsoek is na rus, see, kuier, of net 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Lovely family holiday home. What a great place to stay for a large family with babies!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denny
Tranquil Beach House
Thank you Naomi. It was a pleasure to host you. Regards, Denny

Danielle M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Baie lekker gekuier, gebraai en gerus na die Otter. Lekker groot huis met baie slaapplek. Ons het daar gebly na ons die Otterpad gestap het en dit was die ideale plek om te ontspan en die spiere te laat rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Lieflike area, huis en 'n gasvrye eienaar! Ons het die verblyf by Tranquil Beach House terdeë geniet. Die gratis WiFi was 'n bonus! Die enigste aanbeveling wat ons kan maak is 'n groter braai - die braai was slegs 'n Weber, en te klein vir die aantal mense wat in die huis kan bly. Baie dankie, ons beveel definitief die huis vir enigeen aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Fantasties! Perfekte ligging, heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2020

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denny
Tranquil Beach House
Braam and his family were excellent guests. Welcome back any time!

Annie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Die perfekte strandhuis. Tranquil Beach House is die perfekte strandhuis. Ontvangs is vriendelik, huis is gerieflik, strand en lagoon is naby. Daar is alles wat mens moontlik kan nodig kry. Hoogtepunt vir my was dat oral waar mens 'n plug nodig het, is daar een! Tweepunt, driepunt, net wat jy benodig! Kombuis is baie goed toegerus. Beddens slaap heerlik. Die huis is privaat en veilig vir klein kinders om in die tuin te speel. Ons sal beslis weer terug keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2018

We had an enjoyable, comfortable family weekend. We were very impressed with Tranquil Beach House. Our party comprised grandparents, two sets of parents, 2 teenagers and 2 younger children. We found the house very comfortable with plenty of space for everyone. We enjoyed meals around the large table on the patio. It was lovely to have plenty of crockery and cutlery and a dishwasher! A lot of thought has been put into the decor of the house, which is really tranquil! Thank you for a super weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle K
Kort verblyf
4.6
Jul 2017

Fantastic! Alles en nog meer as wat ons verwag het, sal beslis weer gaan. Ontvangs was baie goed. Absoluut wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Denny
Tranquil Beach House
Rochelle and her family were very pleasant and considerate guests who left the house clean and tidy. I hope that they will visit us again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Denny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-straat 20, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq7YoqGsQop5QyckxicyJN1IAdIMC6sKfNNXwAuH9MlN1d1TQ68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 20 Arum Street Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.979924386031 23.563796281815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang