Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Beach House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-straat 20, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Tranquil Beach House is 'n selfstandige selfsorghuis en -kothuis, geleë in Nature's Valley, omring deur die Tsitsikamma Coastal National Park, en weggesteek in 'n inheemse woud. Die huis is 1 minuut se stap vanaf Natures Valley se ongerepte strand en rustige strandmeer. 'n Ideale basis vir jou tuinroete-avontuur saam met familie of vriende.

Die eiendom bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n volledige badkamer. Die vierde en vyfde slaapkamers is in 'n aparte kothuis buite die huis geleë. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n volledige badkamer. Al die beddens is opgemaak met wit katoenlinne.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof en elektriese oond, 'n yskas-vrieskas, en 'n skottelgoedwasser en mikrogolf in. Die eetarea het 'n groot houtetenstafel en -stoele. Die knus sitkamer maak oop na 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels, sitplek en ketelbraaigeriewe. Die huis het 'n omheinde voortuin.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad
Badkamer 4

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Denny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Arum-straat 20, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquil Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-straat 20, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq7YoqGsQop5QyckxicyJN1IAdIMC6sKfNNXwAuH9MlN1d1TQ68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 20 Arum Street Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.979924386031 23.563796281815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang