Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegaai-straat 79, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Tranquil Garden Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis met 'n privaat ingang wat in 'n groot privaat tuin op die eienaar se eiendom in Stormsrivier geleë is. Die rustigheid van hierdie kothuis maak dit 'n ideale opsie vir 'n wegbreek van die stad se gewoel.

Dié kothuis het slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed asook baie kasspasie vir gaste se bagasie. Die tweede slaapkamer beslaan die solderruimte en beskik oor 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste kan ten volle ontspan in die welige groen tuin en 'n bietjie son vang. Doendinge in die area sluit bungy jumping, die Groot Boom, Stormsriviermond en -brug, verskeie staproetes en wateraktiwiteite op die rivier soos tubing of kanovaart in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Simonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Assegaai-straat 79, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tranquil Garden Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegaai-straat 79, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1429e947b73637f702693ea0ff5fc07d5a5f6cc551d71b12b26413bac0b2b967fbbd5e1cea00a60aee330111177d4b0a1330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 79 Assegaai Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.972369039781 23.880798553709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang