Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Garden Nest

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Tranquil Garden Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liezl N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl N

Luuks, rustig, alles wat jy nodig het is daar. Natuurskoon is pragtig.

Ek kan nie meer klem op le oor hoe luuks dit vir die prys is nie. Die gasvryheid is meer as wat ek ooit kon verwag. Dankie vir al die detail en moeite.

Tranquil Garden Nest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer gaste van julle gehalte. Dorette

Tranquil Garden Nest
Ingrid W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W

Lieflike atmosfeer en vriendelike verwelkoming.

Dit was 'n paradys. Benewens die moderne, weelderige blyplek en woongeriewe was die akkommodasie in 'n natuur lushof.

Tranquil Garden Nest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer gaste van julle gehalte. Dorette

Tranquil Garden Nest
Leon W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Belewenis.

Baie netjies skoon. Topgehalte van alles wat daar is.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Komeetstraat 25, Valley View, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945cbd3d8b16cb5c2bbc30e3f157a8a03ce59bcbaa38029954d0ee6a742c816cead9c5deb0c3a6b86b3b5e16b5040590b11f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 25 Komeet Street Valley View 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.501207658204 31.008762723314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang