Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil House B&B @ 10 Berry Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Tranquil House B&B @ 10 Berry Street
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Brenda G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G

Clean, comfortable, cosy.

The high-ceilinged room was elegant and cosy. We were grateful for the electric blanket! We had a very pleasant overnight stay - thank you!

Andre L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Relaxing and welcoming. It really exceeded my expectations.

I found the establishment very charming and well-organised. I even plan to go back there one day in the future.

Richard V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V

Netjies, warm atmosfeer.

Wat 'n lekker plek om te oornag na 'n lang reis deur die Oos Kaap, veral in die winter, en dan af te saal in 'n lekker warm plek.

Lynn O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn O

Great B&B for a quick stopover.

Lovely B&B. Arrived to nice warm electric blankets. Breakfast is great. Can highly recommend.

Cebisa M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cebisa M

The stay was very lovely with very friendly, helpful staff.

Very lovely with helpful staff.

Michelle L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Sal weer hier oornag.

Skoon en netjies. Baie mooi tuin.

Jon K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon K

Good stopover in Queenstown.

Lovely old house in the better part of town. This place is an oasis. We spent one night, but the friendly receptionist was helpful and kind. Off-street parking is great.

Annette D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D

Indeed a place that we will consider in the future.

Our one night stay was pleasant and the host was friendly and very helpful. The room was clean, comfortable and we will indeed recommend Tranquil House.

Anthony B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Comfortable.

Adequate for my needs.

Phyllis R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phyllis R

Lekker gekuier by my vriende. En geparkrun.

Die kamer was lekker warm gemaak, selfs die elektriese kombers was aan gesit. Baie gas ry.

Sheldon B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheldon B

Clean and comfortable with nice small touches that matter.

I was only there for 1 night but will definitely book again when in the area.

Danielle S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S

Amazing.

So quiet and relaxing.

Jakoos V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakoos V

Goeie oornagbestemming.

Lekker rustige atmosfeer.

Anneke R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke R

Dit was fantasties!

Absoluut fantasties! Geen klagtes! Indien ek ooit weer in daardie rigting ry, sal ek definitief weer van julle gebruik maak!

Ferdi V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi V

Veilig en rustig.

Lekker rustige en veilige verblyf uit die rumoer van die middedorp.

Clyde P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde P

Excellent venue and stay.

See stars.

Sihle M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sihle M

It was a nice experience to sleep in this B&B.

The good thing about it is good communication and updates as we all need, friendly faces, and security parking for our cars.

Shaney V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaney V

Lieflike omgewing, het die privaatheid geniet.

Ons het dit baie geniet. Die gasvrou/dame was baie vriendelik en het ons altyd op hoogte gehou met load shedding. Die plekkie is baie pragtig.

Evan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan N

Good.

Lovely stay in a quiet sort of town.

Melanie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Nice room and friendly staff.

See stars.

Ester V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Netjies. Gerieflik. Mooi omgewing. Rustig.

Tranquil House is naby hospitaal en skole. Kruidenierswinkel om die hoek. Tuin is goed versorg. Kamer is netjies. Parkering is veilig.

Shaun H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun H

Very pleasant shower water a bit too cool.

Nice room, everything we needed for an overnight stay.

Xolisile K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Xolisile K

Good but the food can be better.

It's was great but breakfast was not well prepared, but the manager was very friendly to us.

Frik B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B

Lieflik, rustig.

Die plek is pragtig en in 'n rustige omgewing. Kan dit beslis aanbeveel en sal weer daar tuisgaan as ek daar deurreis.

Hannetjie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F

Ons was slegs vir 1 aand daar, maar baie goeie diens en netjiese plek.

Die ontvangs was baie behulpsaam en die oggendete was lekker.

Drieka M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka M

Perfect staying at Tranquil.

Friendly, very neat, secured it's located on quiet avenue.

Zimbini K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zimbini K

Pleasant.

Please make sure the blankets in the cupboards are washed at every stay.

Jen M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jen M

Perfect for an overnight stop. Better than expected. Thank you.

Will be back if I need to stay in Queenstown again.

Wanita C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanita C

Netjies en bekostigbaar.

Ons was toegelaat om na 13:00 in te klok. Die kamer was mooi skoon en het lekker geruik. Die handdoekreëling en wasbak se kraan is bietjie los. Dis jammer dat die personeel so naby die kamer rook. Andersins is dit ’n pragtige plek en lekker stil in die nag!

Davion R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davion R

Die verblyf was gemaklik en gerieflik.

Die ontvangs by Tranquil House was ongelooflik. Die kamers het als wat jy benodig. Hou aan met die goeie diens.

Gerhardelias L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardelias L

Netjies, alle geriewe wat nodig is en veilig.

Dit was die tweede keer wat ons by Tranquil House oornag het en was weereens 'n goeie keuse.

Elize L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Aangename ervaring.

Load shedding nie hulle skuld nie, maar generator wat vroeg afgesit is was vir ons 'n probleem.

Tranquil House B&B @ 10 Berry Street se terugvoer

Hallo Elize,

Ek is jammer om te hoor dat die afskakel van die krag opwekker 'n probleem veroorsaak het. Ongelukkig plaas die kragonderbreekings geweldige druk en spanning op ons almal en daarmee saam moet ons ook nog ons bure in gedagte hou. Die krag opwekker is, voor die hand liggend, op so plek gelee dat dit nie 'n geraas by die gaste kamers maak nie maar ongelukkig wel aan die kant waar die bure dit baie duidelik hoor en moet verduur. Ons is ook gebonde aan die wetgewing wat verband hou met geraas in 'n woonbuurt en, ek neem aan julle is ook bewus daarvan, dat na 22:00 word mens nie toegelaat om 'n geraas te maak wat steurend is vir jou bure nie. Om hierdie rede word die krag opwekker rondom daardie tyd af geskakel.

Ek hoop van harte dat die probleem rondom elektrisiteit in die land opgelos kan word, dit is vir ons net so groot probleem.

Tranquil House B&B @ 10 Berry Street
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berry-straat 10, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhs5CRhpG59myGD1LQLKnFi1xFt0ZHOIozOVo3hZYNoTMkvJwS3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 10 Berry Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.889397 26.875038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang