Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil House B&B @ 121 Berry Street

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Tshepo M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wonderful, clean private space with fantastic staff and service. Wonderful stay and the staff was very friendly and accommodating. Breakfast was lovely and reasonably priced. The rooms were comfortable and clean with a lot of space, but still felt private and safe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

I stayed overnight, slept like a baby in those clean white sheets. Very relaxing and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige, moderne, rustige plek. Kamers is baie mooi en modern. Pragtige Koivisdam buite en tuin. Netjiese, veilige parkeerarea. Lekker privaat buite-sitarea. Ons sal vir seker weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Comfortable and friendly. There was someone to greet us which was lovely. Everything in the room was perfect - the shower was absolutely amazing! Our only disappointment was the double bed but this was entirely our fault as we did not check the size of the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Themba C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

It was good. It was good staying at Tranquil House Bed and Breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Luvuyo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Great place, clean but did not sleep well the first night. Great place, would stay there again and highly recommend it for future bookings, however, I could not sleep well the first night because of other guests playing music loud in the middle of the night, and was expecting immediate action taken by the staff, but not at that moment unfortunately. I am also pleased to say as soon as I addressed the matter in the morning, the staff were quick to apologise and addressed the matter of the guest in question, therefore my second night was a good one. Thank you for this service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan W
1 nag
5.0
Okt 2022

Heerlik. Baie gerieflik en goed toegerus, het kragopwekker vir wanneer krag afgegaan het. Heerlik oorgebly, sal definitief die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther K
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Skoon, netjies en uitstekende diens. Sal verseker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle G
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2022

Baie modern en netjies, die kos is ook baie lekker. Die plek is baie mooi en modern uitgelê. Dit was net bietjie koud toe daar load shedding was, omdat ons in die hartjie van die winter daar gebly het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Netjies, gerieflik en veilig. Ons was baie beïndruk met die netheid, gerief en veiligheid van Tranquil House B&B. Met ons eerste besoek en het besluit om op pad terug weer daar aan te doen vir ’n rustige nag se slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berry-straat 121, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi1coSnsNa9vzG0RoFDZTF4zKaYLsajOrlXXtAR2ziXJGry5EmE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 121 Berry Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.897059771925 26.893507813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang