Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Nest - The 2 Bedroom Chalets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R2 290 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tranquil Nest - The 2 Bedroom Chalets skuil tussen inheemse bome wat die tuiste van 'n wye verskeidenheid voëls is en bied 'n uitsig oor die Sabieriviervallei aan die rand van die platorand van die mistige Drakensberge.

Dié chalet met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende slaapkamer het 'n koninggrootte-bed.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar braaigeriewe en 'n verhitte plonspoel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Darren Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 86

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a79c6ed9b602d56c15136e5692f9ff8256d469477f2fd9f18a04ae1ac8ad818dc3aa7feec98dd9cac53ac6588b57576b676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 290 per nag (plek vir 4) R40 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.062586 31.123295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang