Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Darren Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 86

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 86 resensies vir Tranquil Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rachel S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S

Quite, clean, neat, relaxing, inviting.

We were met by Richard, and he was so friendly and helpful. They had load shedding, but nothing the generator couldn't fix. We did have some noisy neighbours, but Richard spoke to them and they quieted down instantly. Very well-managed lodge, and we cannot wait to come back.

Renald D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renald D

Baie lekker en stil.

Was 'n baie lekker naweek gewees en die diens was eerste klas.

Tranquil Nest se terugvoer

Thank you for your awesome review.

We do hope to accommodate you soon again

Tranquil Nest
Frans V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Baie lekker gewees met vriendelike en behulpsame personeel.

Baie lekker gebly nie te ver uit die dorp uit nie. Net die badkamer en kombuis is ongerieflik omdat dit nie teen die wooneenheid is nie.

Pieter B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Restful.

Private and clean. The jacuzzi was the highlight of the stay. The only downside was the kitchen sink unit that is rotten, causing the pots and pans underneath to be wet and filthy, but overall it was a good experience.

Judith K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Judith K

Pleasant.

We had a very pleasant stay and enjoyed the plunge pool and braai facilities.

Gert P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gert P

Rustig in die Bosveld.

Die verblyf was lekker rustig. Personeel baie vriendelik. Plek was daagliks skoongemaak en baie netjies gehou. Die onderhoud aan die plek kan verbeter. Ek het vir dieselfde prys al in luukser akkommodasie gebly in Mpumalanga.

Nazeerah S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeerah S

It was lovely.

We really enjoyed our stay, the manager is very friendly and always ready to assist with anything. They have daily housekeeping for the units and everything was very well kept and maintained.

A N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A N

Dit was baie special gemaak en baie lekker en wonderlike diens.

Die plekke om te kan gaan sien rondom die area is ook baie lekker en mooi gewees, daar was nie baie geraas nie en almal het mekaar gerespekteer.

Werner A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner A

Huis weg van huis af, besonders mooi, gerieflik, ontspannend.

Baie lekker kuier gewees.

Marinus M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus M

Was baie lekker, rustig en veilig.

Vandat jy daar aankom is die diens topgehalte, werkers is vriendelik en behulpsaam. Was vir ons wittebrood daar. Was baie lekker, die plekkie was elke dag skoon gemaak, die jacuzzi was skoon en warm elke dag wat ons terug gekom het na ons rond ryery.

Emmerick V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerick V

Gerieflike oornagbestemming.

Sal by geen ander akkommodasie as Tranquil Nest bly wanneer in Hazyview is nie. Altyd skoon, personeel vriendelik en goeie waarde vir geld.

Tranquil Nest se terugvoer

Hi Emmerick

Thank you for your Awesome review, we look forward to your next visit.

Team Tranquil Nest

Tranquil Nest
Ivan H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan H

Absolutely brilliantly private.

I will definitely be using this particular unit again. What beautiful countryside, attractions and people.

Linda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

I had an awesome stay with Tranquil Nest, I'm definitely booking with them next time I'm around Hazyview.

What an awesome place for a vacation. The accommodation is well equipped with everything that you may need for the stay.

Joan P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan P

We had a wonderful stay. Excellent location. The bushveld trees on your doorstep and atmosphere is so tranquil. Room is modern, clean and spacious. The private Jacuzzi was a big bonus.

Excellent location, all that was needed around us. Room was very spacious, comfortable, modern and clean. The interior was so beautiful. The bathroom was so neat and tidy. Most friendly staff. Our stay was so pleasant, we felt very safe. The atmosphere is so tranquil. The private Jacuzzi was a big bonus. Definitely a high recommendation to all my friends and work colleagues.

Darnel S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darnel S

Very relaxing.

Our stay was very relaxing, very cozy and the jacuzzi was the best part.

Chantel P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel P

Die hot tub was beslis 'n treffer.

Sal dit def aanbeveel vir 'n rustig wegbreek net die karre se geraas sit die rustigheid bietjie af.

Riette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette B

Stil rustig en pragtig.

Jy word in die oggend wakker met 'n asemrowende mooi uitsig. Die jacuzzi is fantasties. Die huisies is pragtig, skoon en baie netjies.

Daniel R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

Lekker.

Dit is 'n baie lekker plek, gasvry en die kinders geniet dit baie.

Daniel V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel V

Baie vriendelik en hulpvaardig.

Bietjie naby aan die pad so mens hoor die karre en die trokke. Verder was dit wonderlik. Hazyview het net agteruitgegaan maar verder geen klagtes.

Jaco B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco B

Vol avontuur.

Woonplek was skoon en goed in gerig. Diens was puik. Die konstante verkeer langs die perseel het bietjie van die rustigheid gesteel. Jacuzzi was warm en netjies. Dink die prys bietjie te veel per dag as mens die ligging in ag neem.

Bernice R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Bernice R

Mooi maar nie wat ek verwag het nie.

Die luukse glamping tent is pragtig uiteengesit. Die jacuzzi is lieflik en die braai-area baie gesellig. Privaat ablusie en kombuis is skoon en netjies. Ons was wel teleurgesteld in die ligging van die verblyf. Dit is baie naby aan die R40, dus was dit nie baie rustig soos ons verwag het nie. Daar is geen stiltydreëls by die verblyf nie, dus was daar ander gaste wat tot vroeë oggendure musiek gespeel het uit hulle kar.

Hannes D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D

Baie netjiese huisie en mooi skoon als, net baie verkeer geraas.

Die Lodge is reg teen die hoo roete tussen Witrivier en Hazyview geleë en daar is bitter baie verkeer en trokke wat jy heeldag en al nag hoor, veral laat aand dan hoor jy die gejaar en gekuier van die mense wat daar bly.

Tranquil Nest se terugvoer

Hi Hannes,
Thank you for your review.
We are situated on the R40 main road, Hazyview 1242. We do try our best to keep all our guests happy on an affordable luxury term.
We do hope that you had a great stay throughout your stay and hope to see you soon again.

Tranquil Nest
Igmare F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Igmare F

Onplesierig.

Jacuzzi is yskoud, geen lig op stoep so as jy daar wil eet moet jy voel wat jy eet. Braai ver van chalet af. Loop baie ver van die kar af na die chalet en as dit nog reën soos met ons is dit tien keer erger. Houtdek en trappe van chalet na kar glad nie verlig nie. Oral paddas! Adverteer WiFi maar gee nie die password nie.

Tranquil Nest se terugvoer

Hi Igmare
We have taken your review into account and will be adding lighting as we are in the stages of renovating.
We have booklets in the unit with the Wi-Fi password attached, for future please if you are unsure, please call our manager as their numbers are also in the booklets, as for the frogs we cannot control nature and unfortunately when it rains the braai area is rained out as we cannot put a boma braai under thatching, therefore we do offer a fully equipped kitchenette for the times that it does rain, we also do have potjie pots available for those rainy days.
We do hope to accommodate you soon again.

Tranquil Nest
Dirk G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk G

Skoon en netjies.

Baie netjies en lekker ruim. Sal verseker weer daar oornag. Mooi uitsig en Jacuzzi baie lekker!

Bronwyn R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn R

We were really impressed with the chalet. The fact that it was secluded and private was the best feature. Staff were friendly and helpful. Definitely will return and refer your place.

Cleanliness and neatness were impressive. Privacy was appreciated. Enjoyed every moment spent.

Tranquil Nest se terugvoer

Hi Bronwyn

Thank you for your awesome review, We do really appreciate our guests.

We do hope to accommodate you soon again.

Team Tranquil Nest

Tranquil Nest
Charné C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné C

Vinnige, romantiese wegbreek naby aan die Kruger.

Ons naweek weg by Tranquil Nest was alles wat ons nodig gehad het en meer. Die bestuurder was vriendelik en behulpsaam met aanwysings ens. Ons het in die Francolin chalet gebly en daar was alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Die Jacuzzi en braaiplek was 'n groot wenner en die DStv waarop ons die rugby kon kyk 'n bonus. Die plekkie is reg vir 'n babatjie wat nog nie kan kruip nie, so sal in die vervolg dalk 'n ander chalet bespreek want ons kruipende seuntjie het ons besig gehou op die deck. Ons was elke oggend gegroet met 2 vriendelike sebra's terwyl ons ons koffie geniet het. Die Phabeni-hek is 'n vinnige 14 km weg so baie maklik as jy die Wildtuin wil besoek. Die plekkie was presies wat ons nodige gehad het vir ons vinnige wegbreek uit die stad uit.

Tranquil Nest se terugvoer

Hi Charne

Thank you for your awesome review.

We do hope to accommodate you again.

Team Tranquil Nest

Tranquil Nest
Tania A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania A

Ons sal vir seker weer by Tranquil Nest bly.

Sien sterre.

Tranquil Nest se terugvoer

Hi Tania

That is so awesome, thank you for your review.

Team Tranquil Nest

Tranquil Nest
Letitia G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Baie netjiese, skoon plek.

Julle plek is baie netjies en veilig. Baie lekker gebly.

Tranquil Nest se terugvoer

Hi Leticia,
Thank you for your review, We are so happy you had a stunning stay and We hope to see you soon.
Team Tranquil Nest

Tranquil Nest
Dominique D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique D

Very nice and clean.

Beautiful and very friendly staff.

Tranquil Nest se terugvoer

Hi Dominique

Thank you for your review, We do appreciate our guests.

We do hope to accommodate you soon again.

Team Tranquil Nest

Tranquil Nest
Carina K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carina K

Liked the modern rooms.

Our stay was to short, just for 1 night. The rooms were great, but the kitchen did not match the modern look of the rooms.

Alida B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Baie gerieflike tentverblyf met alles wat jy sal benodig soos by jou huis. Ek sal net voorstel dat hulle die gedeelte van die kamertentdeur na die ablusieblok sal beter maak. Dit het gereën en al is dit net 5 tree is dit maar net nie lekker om in die nag nat te reën as jy die badkamer wil gebruik nie.

Baie netjiese, gerieflike en skoon verbly. Kamer is elke dag gediens en 'n skoon handdoek gekry met 'n lekkerny! Beslis elke sent werd. Dankie.

Tranquil Nest se terugvoer

Hi Alida.
Thank you for your Awesome Review, We are so happy you had an awesome stay.
Team Tranquil Nest

Tranquil Nest
Mieke P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mieke P

Baie aangenaam.

Met ons aankoms was dit raserig. Harde musiek vanaf die chalet langs ons. Dit is na 2 probeerslae darm heeltemal uitgesorteer deur die bestuur en dit was heerlik stil daarna. Ons sou graag regte vuur met hout wou maak, maar daar was net 'n gasbraaier wat nie dieselfde atmosfeer skep as 'n hardekoolvuur nie. Daar is egter aan ons gewys hul is besig om 'n buite braai in te rig. Die privaat Jacuzzi was 'n groot bederf.

Tranquil Nest se terugvoer

Hi Mieke,
Thank you for your review, we are so happy you enjoyed your stay and we hope to see you soon again. Sugarbird also now has a boma/braai area as well.
Team Tranquil Nest

Tranquil Nest
Gerhard B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Very private and relaxing environment. Staff was very helpful and polite.

Enjoyed the stay, was truly a great time and staff was very helpful and polite. Nice environment and would definitely go there again.

Armand V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V

Droomwegbreek!

Baie skoon, netjiese verblyf. Rustige atmosfeer en pragtige uitsig! Die gasvrou maak seker dat alles daar is om 'n romantiese wegbreek te verseker. Sal vir seker weer kom kuier!

Trinette M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trinette M

Fantasties.

Mooiste stil omgewing. Super skoon en die jacuzzi was fantasties vir die kinders. Sal weer gaan en kan gerus die verblyf aanbeveel. Ek gee dit 10 sterre.

Louise S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Die verblyf was asemrowend.

Vandat ons daar aangekom het, het ons vriendelike diens gekry. Ek sal Tranquil Nest enige tyd aanbeveel.

Lizette W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Lovely, convenient and big house.

This house has so much space that it does not feel like your on holiday. It feels like a real home. We were 8 adults, 2 teenagers, 1 child and 1 toddler and not once did it feel like we're in each other's way. Everyone were friendly and helpful. And the lady that came to clean for us every day was a star. We had a wonderful time as a family!

Carmen D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen D

Lekker wegbreek naby klomp aktiwiteite.

Ons het 'n baie lekker wegbreeknaweek by Tranquil Nest gehad. Die geraas van die karre het gepla in die oggende en aande, so as jy doodse stilte soek, is dit dalk nie die plek vir jou nie. Die Jacuzzi op die stoep maak vir 'n baie romantiese naweek en die huisie was mooi toegerus en die bed was fantasties! Baie gemaklik! Die WiFi was ook 'n plus. Sal hul voorstel vir 'n lekker naweek wegbreek om lekker goedjies in Hazyview te gaan doen weens dit baie naby aan klomp aktiwiteite is.

Bruce M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce M

Baie lekker.

Baie lekker gebly, die plek is baie mooi en netjies sal weer soontoe gaan!

Diederik V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Diederik V

Romanties, maar in vergelyking met ander plekke was dit 'n bietjie duur.

Jy hoor die grootpad in die oggend baie vroeg. Was lekker en romanties.

Zelda J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda J

Baie lekker plekkie, mooi uitsig oor die vallei, baie goed toegerus.

Ons was nie bewus van dat die plek reg langs die groot pad is nie so verkeer tyd maar raserig, ook die muskiete het ons verslind die eerste aand maar hulle het die volgende dag vir ons doom gebring was gehelp het. Die Jacuzzi het die elektrisiteit laat trip so kon dit nie ten volle geniet nie, want die water was koud.

Mia D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia D

Baie gasvry en hulpvaardig. Skoon, ruim. Dankie!

Ons het die tyd by Tranquil Nest baie geniet. Dit is 'n heerlike, ruim huis, goed geleë, net reg vir 'n lekker vakansie.

Chantal D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D

Exceptional.

Worth every penny. I would definitely visit again. A quite bushveldt experience. It's clean and the staff is very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Elke sent werd. Sal beslis teruggaan. 'n Stil Bosveld-ervaring. Dis skoon en die personeel is baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gerda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Absoluut fantasties!

Met ons aankoms is ons vriendelik deur die sekuriteit by die hoofhek ontmoet en het sonder enige probleme ons pakkie ontvang ten spyte daarvan dat ons boonop vroeër was as die oorsponklike reëling. Die badkamer/kombuis is baie skoon en netjies. Die skoonmaak van die plek was elke dag gedoen en al die werkers was vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer van Tranquil Nest gebruik maak en dit ook aanbeveel.

Mary Y - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Y

This is the second time at Tranquil Nest and will definitely go again.

Well done to the wonderful, friendly staff at Tranquil. Anything you need comes with a smile.

Eddie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie V

Ellen and Chris are very friendly and makes all the effort to make the venue special. We have been visiting them over the last 5 years and they never disappoint.

Ellen overheard that we have someone's birthday during our stay. A big surprise came the next day, as batch of home-baked cupcakes were delivered to us. It made the day very special for Danel. Will see you again.

Paul S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Heerlik.

Heerlike wegbreek saam met my vrou en die 2 kinders. Die diens was uitstekend, geriewe van die beste en dit was fantasies om in die aande na 'n heerlike dag om die gebied te verken in die splash pool te onstpan.

Jurie H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie H

Awesome.

Vriendelike kamp. Skoon en netjies.

Juan D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan D

The Cottage is perfect for a breakaway weekend with your partner.

Everything about this cottage is wonderful. Enjoyed the small gestures left in our room daily. Very private and clean. Staff friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die kothuis is is die perfekte wegbreeknaweek vir jou en jou lewensmaat.

Alles aangaande die kothuis is wonderlik. Het die daaglikse klein bederfies in ons kamer geniet. Baie privaat en skoon. Personeel is vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dwayne M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne M

We loved the place and it's located near many of the activities we enjoyed.

The facility was clean on arrival and the staff was helpful as well. The only problem we had was we wanted to go to a shop late at night and couldn't find anyone to help. We called the number on the gate but the individual was rude and unhelpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was mal oor die plek en dit is naby so baie doendinge wat ons geniet het geleë.

Die geriewe was skoon met ons aankoms en die personeel was baie behulpsaam. Die enigste probleem wat ons gehad het, was dat ons laataand winkel toe wou gaan en nie enige iemand kon kry om ons te help nie. Ons het die nommer op die hek gebel, maar die persoon was baie ongeskik en onbehulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wessel M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel M

Gesellig, baie intiem. Bietjie teleurgesteld met geraas van verkeer.

Sal weer hier kuier. Maar hou nie van ligging nie.

Tertia V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tertia V

Ons het Tranquil Nest net as een nag oorbly-fasiliteit gebruik - was aangenaam, skoon en toegerus.

Hoewel ons die hek heeltemal in die donker misgery het omdat ons dit nie behoorlik kon indentifiseer in die donker a.g.v. verspoelde grondingang en die naambord heel links met die hek regs. Was ons oornag aangenaam, hoewel die verkeer duidelik hoorbaar was. Sekuriteit is vriendelik en sigbaar.

Jacques T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Baie goeie verblyf. Ons het elke oomblik geniet.

Ons het dit baie geniet en het elke dag ’n klein verrassing ontvang. Baie privaat waar niemand jou pla nie.

Sharon R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Tranquil nest is a great place to be.

It has great people, excellent services, 100% safe and affordable.

Marie N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie N

Fantasties.

Die eenheid waar ons gebly het was baie modern, skoon en goed uitgelê! Die kliëntediens is fantasties. Enige navrae of versoeke word vinnig beantwoord. Die eenhede is bietjie naby aan die hoofpad so die padgeraas kan bietjie steurend wees met tye.

Lizanda V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanda V

Amazing, amazing, amazing!

Uitstekende plek, sal weer teruggaan en enige iemand aanbeveel om te gaan!

Tranquil Nest se terugvoer

More Lizanda

Dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons is altyd verheug indien gaste ons chalets en die privaat plons baddens by die chalets geniet.
Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle spoedig weer te ontvang.

Mooi loop

Laeveld groete
Ellen Dry

Tranquil Nest
Marinda R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Heerlik en rustig.

Lekker nuwe braaiplek. Heerlik gekuier in die warm borrelbad. Enige tyd aanbeveel.

Ayanda M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda M

It was a life time experience.

It's a very safe and clean place to be at and I would recommend it to someone.

Maryna L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna L

Tranquil Nest ... Dis net wat dit is: baie stil en pragtig.

Was baie mooi. Enigste probleem was die trappe op na die kamers, want ons het 'n gestremde persoon saam gehad. Dis reg vir jong mense nie ou mense nie. Die trappe is baie baie steil.

Shane C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane C

Amazing.

Myself and Shane just would like to say thank you so much for an amazing stay where we were pampered and well looked after. We will stay again and recommend it.

Bets V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bets V

Jy rus baie lekker, niemand pla jou nie.

Sonder enige lawaai het ons rustigheid gehad. Tranquil Nest kan aangaan met dit wat hulle doen. Ons het baie spesiaal gevoel met die moeite wat julle gedoen het, die sjokolade, rose en die nie-alkoholiese sjampanje en die spa wat lekker warm was. Dit is 100% selfsorg, daar is geen piekniekmandjie nie en geen eterelings kan gemaak word by Tranquil Nest nie, maar by die Lodge langs hulle is daar 'n restaurant. Maar ons het by Perry's Bridge gaan eet, Pioniers Pub and Grill. Ongelooflike diens en die kos is top-gehalte.

Leroux P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leroux P

Baie aangenaam en lekker gewees.

Sal dit definitief aanbeveel.

Catherine F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine F

Baie lekker romanties en naby die wildtuin se hekke.

Baie dankie aan die eienaars van Tranquil Nest, het geen problem gehad met inklok nie, sleutel gekry by die hek en reguit in gegaan. Ons is 10 jaar getroud, maar het gevoel soos pasgetroude verliefdes met al die moeite wat julle doen. Van die mooi skoonmaak, tot sjokolades op ons bed elke middag, tot die lekker muffin wat julle gelos het, wat so lekker was met 'n koppie koffie na 'n hele dag in die wildtuin. Sal beslis weer kom, dis so mooi en netjies binne, net wat ons nodig gehad het.

Eugene S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Campsite.

This is a 5 star resort with your own ablution facilities including wash-up area, fridge, microwave and washing machine. (Shower and basin area is equivalent to ATKV Eiland Spa Standard) The Caravan Stand is level and the power supply is 3 meters away and the barbecue area is superb and grid is clean. Water supply is next to barbecue area and the site is cleaned on a daily basis. The pool is neat and clean. We were welcomed with a bottle of champagne on arrival in the fridge. We have noticed that there is a DStv dish mounted with areal socket. All I can say is wow! Will see me again as the spot is 15 min drive to Kruger Park. Security is superb as they patrol camp on regular basis and they are well groomed and friendly. The only negative response is that you can hear the traffic traveling close by.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kampeerterrein.

Dit is 'n vyfster-oord met sy eie ablusiegeriewe met 'n opwasarea, yskas, mikrogolfoond en wasmasjien. Die stort- en wasbak-area is die ekwivalent van die ATKV Eiland Spa standaard. Die karavaanstaanplek is gelyk en die kragtoevoer is 3 m ver en die braaigeriewe is uitstekend en die rooster was skoon. Watertoevoer is langs die braaigeriewe en die kampeerplek word op 'n daaglikse basis skoongemaak. Die swembad is netjies en skoon. Ons is verwelkom met 'n bottel sjampanje met aankoms, in die yskas. Ons het gesien dat daar 'n DSTV-skottel gemonteer is met 'n lugdraad. Al was ek kan sê is wow! Hulle sal my weer sien aangesien hulle net 15 minute se ry van die Kruger Park af is. Veiligheid is ook uitstekend aangesien hulle die kamp gereeld patrolleer en goed versorg en vriendelik is. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek kan gee is dat jy die verkeer kan hoor wat na aan die kamp verby ry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Toekie S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toekie S

Ongelooflik lekker en sal verseker weer gaan!

Sien die sterre.

Jd G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd G

Gemaklik genoeg.

Chris en Ellen was baie gasvry en het ons tot gehelp met 'n ysmasjien toe dit so bloedig warm was.

Estell B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estell B

Ongelooflik, baie lekker.

Ons het dit baie geniet en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons sal julle definitief weer sien.

Tranquil Nest se terugvoer

Beste,

Dankie vir die positiewe terugvoer. Julle was wonderlike gaste om te ontvang.

Beste Wense vir n briljante 2016.
Chris en Ellen

Tranquil Nest
Boitumelo M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo M

Perfect weekend.

Excellent service and facilities!

Norbert H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert H

Baie lekker en gerieflik!

Baie goed. Ek sal dit weer gebruik.

Bafana K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bafana K

Vacation made easy!

Excellent host, home away from home.

Petro T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro T

Fantasties, hemel op aarde.

Dit was 'n fantastiese ervaring, sal beslis weer gaan. Dis hemel op aarde!

Tranquil Nest se terugvoer

Beste Petro,

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is altyd verheug wanneer gaste hulle verblyf by ons geniet. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Mooi loop,
Ellen

Tranquil Nest
Gerald B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald B

Verblyf is 5-ster.

Die verblyf was baie lekker, geriewe is baie goed.

Elizma S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elizma S

Baie mooi omgewing en netjiese kampterrein.

Mooi omgewing.

Sollie S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sollie S

If you are looking for peace and quiet - this is the place.

Such a lovely place, very quiet and private. Tranquil Nest provides everything you need for a getaway - well worth a stay ! Me and my family will definitely be back. A big "thumbs up" to Chris and Ellen !

Hannelie K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Wonderlik!

'n Baie stil en rustige wegbreekplekkie. Dit was wonderlik; sal dit aanbeveel vir vriende, familie en medewerkers.

Carol E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol E

The chalet was well equiped and really comfortable

We really enjoyed our stay at Tranquil Nest. Ellen and Dan were really accommodating and wonderful hosts. It was a wonderful relaxing weekend which is just what we wanted. Thank you.

Annalize D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize D

'n Baie rustige atmosfeer en definitief geskik vir 'n romantiese wegbreek of net rustig wees.

'n Pragtige omgewing en goed ingerigte verblyf vir die persoon wat 'n romantiese wegbreek beplan of sommer net wil wegbreek en rustig raak. Baie goeie diens van eienaars en werkers!

Wanda V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

I had the greatest weekend ever!

Such a nice place, friendly people. Since we got there, we felt at home immediately, and the silence, no words can describe that. Much needed after a hard year and will definitely visit again.

Gerna W - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerna W

Absolutely awesome!

Tranquil Nest provides everything you need for a getaway!

Sanet P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Onberispelik skoon, netjies en gerieflik. 'n Lafenis vir die siel.

Dis 'n heerlike tuiskoms na 'n dag se rit deur die Laeveld en Kruger Wildtuin. 'n Skoon en netjiese plek!

Rina S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Ek was mal oor die katte wat in ons kamer kom kuier het.

Ons was net `n kort rukkie daar maar dit was heerlik.

Lezelda M - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelda M

Excellent holiday

What a great place. Thanks for a great stay and the everyday treats we received. We stayed in Nelspruit for 10 yrs and always knew that the lowveld is were we would like to come back to - Tranquil Nest once again confirmed this.

Hennie B - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Excellent

We had a wonderful stay at Tranquil Nest.

Mary Y - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Y

Great atmosphere, really tranquil, good name for the place.

We were wonderfully welcomed, received clean towels & daily top ups (coffee etc) as well as chocolates each night. Very clean. Small private pool, which was great after a day of touring around the area. Saw Zebra, Monkeys and Wildebeest from our veranda. Very friendly cat also.

Les W - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Les W

It was incredibly quiet. Saw wildlife at the fence which was a bonus.

It was great to be alone, which was just what we wanted. I half-expected the owners would be around to meet us, but they weren't. It was a great stay, in a very peaceful environment. I would recommend that the security light between the house and carport be moved, as it shines through glass tile window into bedroom.

Patience M - Feb 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience M

Great place, home away home indeed.

The place is clean, very spacious and comfortable.

Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f35b719b48d486c32788a05e5c9048c01c7706344682e165e4b90a28df5ba69a8df70e173062e9d33ee0f8ab0f7c0ea682f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 R40 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.052090638981 31.130232810974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang