Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rachel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Quite, clean, neat, relaxing, inviting. We were met by Richard, and he was so friendly and helpful. They had load shedding, but nothing the generator couldn't fix. We did have some noisy neighbours, but Richard spoke to them and they quieted down instantly. Very well-managed lodge, and we cannot wait to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renald D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en stil. Was 'n baie lekker naweek gewees en die diens was eerste klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Darren
Tranquil Nest
Thank you for your awesome review. We do hope to accommodate you soon again

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker gewees met vriendelike en behulpsame personeel. Baie lekker gebly nie te ver uit die dorp uit nie. Net die badkamer en kombuis is ongerieflik omdat dit nie teen die wooneenheid is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Restful. Private and clean. The jacuzzi was the highlight of the stay. The only downside was the kitchen sink unit that is rotten, causing the pots and pans underneath to be wet and filthy, but overall it was a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Judith K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Pleasant. We had a very pleasant stay and enjoyed the plunge pool and braai facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Gert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Rustig in die Bosveld. Die verblyf was lekker rustig. Personeel baie vriendelik. Plek was daagliks skoongemaak en baie netjies gehou. Die onderhoud aan die plek kan verbeter. Ek het vir dieselfde prys al in luukser akkommodasie gebly in Mpumalanga.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nazeerah S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

It was lovely. We really enjoyed our stay, the manager is very friendly and always ready to assist with anything. They have daily housekeeping for the units and everything was very well kept and maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was baie special gemaak en baie lekker en wonderlike diens. Die plekke om te kan gaan sien rondom die area is ook baie lekker en mooi gewees, daar was nie baie geraas nie en almal het mekaar gerespekteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Huis weg van huis af, besonders mooi, gerieflik, ontspannend. Baie lekker kuier gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Was baie lekker, rustig en veilig. Vandat jy daar aankom is die diens topgehalte, werkers is vriendelik en behulpsaam. Was vir ons wittebrood daar. Was baie lekker, die plekkie was elke dag skoon gemaak, die jacuzzi was skoon en warm elke dag wat ons terug gekom het na ons rond ryery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Darren Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 86

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f35b719b48d486c32788a05e5c9048c01c7706344682e165e4b90a28df5ba69a8df70e173062e9d33ee0f8ab0f7c0ea682f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 R40 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.052090638981 31.130232810974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang