Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aureole-laan 40, Eenheid 23, Dominicana, Randburg, 2162, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tranquil Retreat is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in die veilige Dominicana-kompleks in Randburg, ideaal vir vakansie- of korporatiewe reisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek binne die kompleks, en gaste sal naby Lanseria-lughawe, winkelsentrums en ander gewilde besienswaardighede geleë wees.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Colile Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Aureole-laan 40, Eenheid 23, Dominicana, Randburg, 2162, Gauteng
  • Gaste dink Tranquil Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aureole-laan 40, Eenheid 23, Dominicana, Randburg, 2162, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c0ac1deb05ae64f0af9a794d3b054b8cea2f7d1ad916ac84c011421bfbe30d797041fd2eab660673c247f3e3edc28ccf2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 40 Aureole Avenue Unit 23 Dominicana 2162 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.057364270363 27.951312369626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang