Tranquil Shores
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gideon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Avril O - Sep 2024
Algehele gradering
Baie baie goeie verblyf.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeie middag Avril. Baie dankie dat jy tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons is baie dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Groete, Gideon en Jorina
Riana N - Sep 2024
Algehele gradering
Gemaklike verblyf met uitstekende diens.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Riana, baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Ek neem kennis van wat jy vermeld het oor die parkering. Groete Gideon en Jorina.
Rene W - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike oornag.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Rene. Baie dankie dat jy tyd gemaak het om die resensie saam te stel. Dit beteken baie vir ons. Dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Groete Gideon en Jorina.
Gustaf C - Jul 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Gasvrye eienaars.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Gustaf. Baie dankie vir jou resensie, dit is belangrik vir ons. Groete Gideon en Jorina.
Jeanette K - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige plek.
Tranquil Shores se terugvoer
Hi Jeanette. Thank you for visiting Tranquil Shores. Glad that you enjoyed the hospitality provided. Kindest regards, Gideon and Jorina.
Chuelan P - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker naweek.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Chuelan, it was a privilege having you as our guest. Thank you for making use of our guest house. Best regards, Gideon and Jorina.
Lulu V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeie more Lulu. Baie dankie vir jou resensie wat jy ingedien het. Dit was vir ons 'n plesier om julle as gaste te kon hê. Groete, Gideon en Jorina.
Cathy P - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en pragtige goedtoegeruste kamer.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Cathy. Baie dankie dat jy vir ons 'n resensie gestuur het. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves. Bly julle het dit geniet. Groete, Gideon en Jorina
Yvette V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Nicolette D - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike Jourina en Gideon het ons goed ontvang, baie dankie.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeie môre Nicolette. Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Groete Gideon en Jorina.
Nicolette D - Apr 2024
Algehele gradering
Sien sterre.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Nicolette. Baie dankie dat jy van ons dienste gebruik gemaak het. Dit was vir ons baie aangenaam om julle te kon ontvang. Bly julle het dit geniet. Groete, Gideon en Jorina.
Sharon P - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Tranquil Shores se terugvoer
Good morning Sharon. Thank you for your kind review. Have a glorious day. Gideon and Jorina
Annelie H - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Annelie. Baie dankie dat julle van ons dienste gebruik gemaak het. Groete, Gideon en Jorina.
Warren S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeie more Warren. Baie dankie vir jou resensie en dat jy van ons dienste gebruik gemaak het. Vriendelike groete, Gideon en Jorina.
Pieter V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeie môre Pieter, baie dankie vir jou resensie. Dit was vir ons aangenaam om julle as gaste te kon huisves. Groete, Gideon en Jorina.
Greg T - Feb 2024
Algehele gradering
Good.
Tranquil Shores se terugvoer
Hi Greg. I'm concerned that you marked us down on service. My wife personally takes care of service and therefore, I'm surprised. It would have been nice to know exactly why you scored the way you did. Thank you for staying with us and also submitting a review. Kindest regards, Gideon and Jorina.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Elfreda O - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed vir 1 nag oorslaap.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Elfreda, I understand that it may feel uncomfortable for you, but we make a point of staying out of the shared areas when we have guests. As far as safety is concerned, there is no other location in South Africa that is more safe and secure, and as far as service is concerned, you stayed one night. Therefore, the service that we can offer is personally welcoming you at the entrance, and also seeing you off at the exit on your departure. We did offer our service for anything should it have been required. Thank you for your review and may you have a great day. Gideon and Jorina.
Angelina S - Des 2023
Algehele gradering
Ons kom beslis terug.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeie more, Angelina. Dit was baie lekker om julle as ons gaste te kon hê. Bly julle het die verblyf geniet. Groete, Gideon en Jorina.
Jacques S - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige huis met wonderlike gasheer.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeie more Jacques. Baie dankie vir jou wonderlike resensie, dit word hoog geag. Groete, Gideon en Jorina
Andrea D - Nov 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir vriendelike gasvryheid! Ons sal vir seker weer gaan kuier.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Andrea. Dit was baie lekker vir ons om jou as ons gas te kon hê. Baie dankie vir jou resensie. Groete, Gideon en Jorina.
Charmaine B - Sep 2023
Algehele gradering
My mom and I slept over at Tranquil Shores on our way to Cape Town.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Charmaine. Thank you for your kind review, it is highly valued. Regards Gideon and Jorina.
Tobie C - Sep 2023
Algehele gradering
Akkommodasie is skoon en netjies. Baie beïndruk.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Tobie, thank you for your kind review, it is very important to us. Regards Gideon and Jorina
Gwen R - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxing stay.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Gwen. Thank you for submitting a review, it is very important to us. It was a please hosting you. Regards Gideon and Jorina.
Yolande S - Aug 2023
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Yolande.
Jou resensie word met groot dankbaarheid ontvang.
Groete
Gideon en Jorina.
Willie V - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig en baie aangename eienaars.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Willie. Dit was vir ons baie lekker om julle as ons gaste te huisves. Dankie vir die resensie wat jy ingedien het. Groete Gideon en Jorina.
Chrisna V - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en gasvrye ontvangs.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeie more Chrisna. Baie dankie dat jy die tyd eenkant gesit het om 'n resensie in te dien. Dit beteken baie vir ons. Mooi dag vir jou. Gideon en Jorina.
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat nodig is.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Johan. Baie dankie vir jou resensie. Ja, daar is een probleem wat ons nie meer het nie en dit is beurtkrag, iets wat ons baie dankbaar voor is. Dit was vir ons baie lekker om julle te huisves. Groete Gideon en Jorina.
Annemarie H - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Annemarie. Baie dankie vir jou resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Gideon en Jorina.
Tania R - Jun 2023
Algehele gradering
'n Vakansie waar jy sielsrus vind.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeie more Tania. Baie dankie vir julle kuier. Hoop die res van die toer is/was ‘n groot sukses. Groete Gideon en Jorina
Cameron M - Mei 2023
Algehele gradering
Peacefull stay.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Cameron. Thank you for your review. Have a great day. Regards Gideon and Jorina
Lizette J - Apr 2023
Algehele gradering
Ek, my man en seun was so pragtig ontvang deur die eienaarvrou van Tranquil Shores. Haar gasvryheid, glimlag en mooi persoonlikheid het ons dadelik laat welkom voel.
Lees meerTranquil Shores se terugvoer
Hallo Lizette. Baie dankie vir die mooi woorde en terugvoer. Ons ag die resensies as baie belangrik om ons diens te verbeter. Julle sal altyd welkom wees by Tranquil Shores, Gideon en Jorina
Danie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie, vriendelike diens met aanvaarbare pryse.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Danie. Baie dankie vir jou resensie. Ons probeer ons bes en dit is lekker om te hoor dat gaste dit raaksien. Groete Gideon en Jorina.
Claricka S - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie goed met rustige familie-atmosfeer.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Claricka, baie dankie vir jou terugvoer en dat jy van ons gastehuis gebruik gemaak het. Groete Gideon en Jorina
Ronel D - Feb 2023
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Tranquil Shores se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ronel. Hoop om jou weer te sien. Groete Jorina en Gideon
Angelique V - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese oornagverblyf, veilig en sentraal in Wildernis omgewing.
Tranquil Shores se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Angelique, seën vir julle ook. Gideon en Jorina
Natasha B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Natasha, thank you for your review, it is highly appreciated. Glad that you enjoyed your stay. Best regards, Gideon and Jorina.
Eunice R - Nov 2023
Algehele gradering
The hostess was particularly helpful and hospitable.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Eunice. Thank you for taking the time to submit a review, it is highly valued. Regards Gideon and Jorina.
Rudolph K - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Rudolph, baie dankie vir jou resensie en dat jy van ons gastehuis gebruik gemaak het. Groete Gideon en Jorina
Annanda G - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het een nag geslaap en dit was baie lekker by Tranquil Shores. Die oom en tannie was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal graag weer en langer wil bly by Tranquil Shores.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Annanda, jou resensie word baie waardeer. Groete. Gideon en Jorina.
Rick E - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Rick, thank you for your review submitted. It is very valuable to us. Regards, Gideon and Jorina.
Ethan M - Des 2023
Algehele gradering
Recommended for a short stay in the Wilderness area.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Ethan, thank you for your review, it is highly appreciated. We hope to see you again. Best regards, Gideon and Jorina.
Elzabe D - Mrt 2023
Algehele gradering
Dis geskik vir een nag.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Elzabe. Baie dankie vir jou resensie, dit is belangrik vir ons. Groete Gideon
Lilanie V - Aug 2023
Algehele gradering
Verblyf was lekker, maar kamer baie klein vir gesin van 4.
Lees meerTranquil Shores se terugvoer
Hallo Lilanie.
Ek is jammer om te hoor dat julle die kamer beknop gevind het. Ek neem deeglik kennis van die areas wat jy uitgewys het.
Groete,
Gideon en Jorina.
Jan M - Feb 2023
Algehele gradering
Nice place to stay.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Jan, thank you for your review, it is important to us. Our budget rooms are smaller and therefore cheaper. Regards. Gideon and Jorina.
Sarie J - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek. Gasheer en -vrou is baie vriendelik en behulpsaam.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeienaand Sarie, baie dankie vir jou resensie. Ons het julle baie geniet. Groete. Gideon en Jorina.
Lizette E - Des 2022
Algehele gradering
Bitter lekker.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Lizette, baie bly julle het lekker gekuier. Groete. Gideon en Jorina
Malinda D - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend, alles perfek.
Tranquil Shores se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Malinda. Julle sal altyd welkom wees by ons. Groete. Gideon en Jorina.
Rian E - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, stil en veilige omgewing, lekker gerus.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Rian. Baie dankie dat julle by ons gekuier het en ook vir die resensie. Hoop om julle weer te sien. Groete Gideon en Jorina.
Marije V - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker kamer op 'n mooi lokasie, net gebruik om te slaap.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeie more Marije. Dit was vir ons 'n genot om julle as gaste te kon hê. Dankie vir die resensie. Groete, Gideon en Jorina.
Elize L - Apr 2022
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties. Die mense is baie vriendelik en gasvry.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeie more Leon. Baie dankie vir jou terugvoer, dit word waardevol geag. Groete Gideon en Jorina.
Yolande O - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties, puik, heerlik, mooi en alles wat lekker is!
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Yolande. Baie dankie vir die resensie wat jy ingedien het, dit is baie belangrik vir ons. Groete Gideon en Jorina.
Matthew W - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic, but very short.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Matthew,
Thank you for your review, it is very important to us.
Kind regards, Gideon and Jorina.
Eric H - Mrt 2022
Algehele gradering
Die gerief en rustigheid het my verwagtinge oorskry.
Tranquil Shores se terugvoer
Afternoon Eric. Thank you for your review, it is highly valued. Kindest regards Gideon and Jorina
Lauhan A - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Lauhan, thank you for your review, glad that you enjoyed the stay. Regards, Gideon and Jorina
Hendry B - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Hendry, thank you for your review. It was a pleasure to have you as our guests. Regards, Gideon and Jorina.
Sonja B - Mrt 2022
Algehele gradering
Most enjoyable, safe and peaceful.
Tranquil Shores se terugvoer
Good morning Sonja, thank you for the kind review submitted. Have a splendid day. Regards, Gideon and Jorina.
Barend N - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies, goed toegerus en gasvry.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Barend. Baie dankie vir jou resensie, dit is baie belangrik vir ons. Groete Gideon en Jorina.
Raquel A - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Tranquil Shores se terugvoer
Goeie more Raquel. Baie dankie vir jou resensie. Baie bly julle het dit geniet. Gideon en Jorina
Lynda V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en stil.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Lynda. Baie dankie vir jou terugvoer, dit was lekker om julle hier by ons te kon hê. Groete, Gideon en Jorina.
Christo N - Jan 2021
Algehele gradering
Die verblyf was uit die boonste rakke.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Christo. Dit was vir ons werklik aangenaam om julle as ons gaste te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Gideon en Jorina.
Estelle L - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent!
Tranquil Shores se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Groete van 'n mistige Wildernis, Gideon en Jorina.
Gc D - Jan 2020
Algehele gradering
Uiters netjies en skoon. Vriendelik en gasvry!
Tranquil Shores se terugvoer
Geagte GC
Baie dankie vir jou resensie, dit is baie belangrike inligting vir ons. Hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Groete, Gideon en Jorina.
Alwyn E - Feb 2020
Algehele gradering
Met die eerste oogopslag val dit jou op hoe gemaklik die kamer ingerig is. Die kamer was baie mooi netjies en skoon.
Tranquil Shores se terugvoer
Geagte Alwyn,
Baie dankie vir julle kuier, ons het dit baie geniet. Dankie ook vir die resensie, dit is baie belangrik vir ons.
Groete,
Gideon en Jorina.
Aidan C - Des 2019
Algehele gradering
Very comfortable and super accommodating hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gemaklik en super tegemoetkomende gashere.
Gideon en sy vrou was baie vriendelik en tegemoetkomend, en ons ook die beste wenke en aanbevelings oor die omgewing gegee.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Aidan,
Tthank you for staying with Tranquil Shores, it was a pleasure hosting you. Looking forward to see you again.
Kindest regards, Gideon and Jorina.
Norma S - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful accommodation.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Norma. It is always a pleasure to receive a review like yours, it encourages us to do even better. Have a glorious 2020, Gideon and Jorina
Micyla J - Des 2019
Algehele gradering
Dit was amazing gewees. Ons het baie lekker gebly.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Micyla, baie dankie vir julle verblyf, ons het julle baie geniet. Groete Gideon
Ignus V - Sep 2019
Algehele gradering
Gasvryheid en goeie diens op sy beste!
Lees meerTranquil Shores se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Ignus en Carla. Ons probeer ons beste om ons gaste se verblyf spesiaal te maak. Hoop die eksamen was ‘n sukses.
Lizette K - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye mense met harte van goud.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Lizette, baie dankie vir jou resensie, dit is vir ons baie waardevol. Dankie ook vir julle besoek. Groete Gideon.
Ezette R - Des 2019
Algehele gradering
Het lekker gebly.
Tranquil Shores se terugvoer
Geagte Ezette, dit was vir ons ‘n genot om julle as ons gaste te kon hê.
Julle sal altyd welkom wees by Tranquil Shores.
Gideon en Jorina
Sam R - Mrt 2019
Algehele gradering
Greatest experience.
Tranquil Shores se terugvoer
Dear Sam,
It was an absolute joy to have you, your family and friends here at Tranquil Shores.
You were the best guests and we are looking forward to seeing you again.
Have a blessed day.
Kind regards
Gideon and Jorina
René N - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, veral die eit dat ons drie kamers kon huur.
Tranquil Shores se terugvoer
Geagte René.
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die resensie te voltooi, jou terugvoer is baie belangrik vir ons. Dankie dat jy en jou groep Tranquil Shores besoek het, ons het julle teenwoordigheid baie geniet. Net die beste vir julle.
Groete
Gideon en Jorina.
Riana D - Sep 2019
Algehele gradering
Was vir ons goed geleë.
Tranquil Shores se terugvoer
Hallo Riana, baie dankie vir jou resensie, dit is vir ons baie waardevol. Dankie ook vir julle besoek. Groete Gideon.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste Laan 844, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang