Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Shores

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 844, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tranquil Shores is aan die strandfront van Wildernis in die Tuinroete geleë.

Die gastehuis beskik oor 5 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Al die kamers het kombuisies met yskassies, induksieplate, mikrogolwe, broodroosters en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi-verbinding in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir Tranquil Shores
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 8ste Laan 844, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquil Shores het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 844, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj0rn9pt6T6ln3KmiSRjHoCa5xs5MZn6CC3q3Wt5km7XGrfzU33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 71 5 1 5 844 8ste Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.001424670446 22.635586413891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang