Tranquil Sleeping Guest Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Cathy G - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful, private and convenient.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Thanks Cathy, hope to host you again.
Antigoni A - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic stay! Makes it extra special that the owners live on the premises.
Suren D - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant. Will book there again.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Karin V - Okt 2023
Algehele gradering
Tranquil Sleeping Guest Cottage is beslis aan te beveel, met vriendelike diens en alles wat mens nodig het.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Karin, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Dit was vir ons lekker om julle te huisves. Kom weer.
Melanie C - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent and friendly service with all amenities.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Thanks so much Melanie for your review. You were awesome guests and we are looking forward to host you again.
Hestie V - Jul 2023
Algehele gradering
Veilig, rustig en gerieflik.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Dis vir ons lekker as ons gaste hulle verblyf geniet. Hoop om julle binnekort weer te huisves Hestie. Goed gaan.
Lindsey D - Mei 2023
Algehele gradering
Christa is super friendly and accommodating, the cottage is clean, modern and very comfortable. Thank you for a wonderful stay.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Thanks for the review Lindsey, you are welcome to stay again, any time. Keep well.
Sonja N - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige besoek aan Pretoria.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Sonja. Ja, die plekkie is heerlike privaat.
Jacobus H - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Thanks for your review Jacobus, it was a pleasure to host you both bookings. Come again.
Lurine V - Nov 2022
Algehele gradering
Absoluut amazing! Beste verblyf in die stad nog!
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Lurine, dit was so lekker om julle te huisves. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop julle kom bly weer by ons.
Annelien L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, veilige omgewing en gerieflike pragtige slaap plek.
Lees meerTranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Annelien vir die objektiewe 'review'. Dit was 'n plesier om julle te huisves, Julle is enige tyd weer welkom. Alles van die beste.
Franziske E - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en waarde vir geld.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie en ons sien uit na jou volgende besoek. Jy is altyd welkom.
Pauline S - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, sien sterre.
Bertha G - Jul 2022
Algehele gradering
Hulpvaardige mense.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou objektiewe kommentaar Bertha. Jammer jy het nooit die kaggel aangesteek wat ons spesiaal ingesit het om die koue te verdryf. Ons hoop om jou weer te huisves.
Mari W - Nov 2021
Algehele gradering
Verblyf vir twee aande was aangenaam.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie, dit was vir ons heerlik om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.
Annke Y - Nov 2021
Algehele gradering
'n Luukse, netjiese, stil plekkie om in te bly.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Annke, ons hoop om jou weer te sien.
Frank E - Nov 2021
Algehele gradering
Ek sou langer wou kuier, een aand se slaap was te min.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Frank.
Ons hoop jy kan binnekort weer en langer kom bly.
Goed gaan.
Erika B - Okt 2021
Algehele gradering
Stayed 1 night, outstanding, just a pity that there is no bathroom upstairs as well.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Thank you for your review Nic, we hope to see you again.
Jeanne F - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvrou Christa per whatsapp baie goed kontak behou en ons ook op die hoogte gehou van beurtkrag en roetes om te volg.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Liewe Jeanne, julle is enige tyd welkom om weer by ons te kom bly. Dankie vir jou terugvoer. Goed gaan.
Henna V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Gevoel soos jou huis weg van jou huis af. Baie lekker gebly.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Dit was lekker om julle te huisves Henna,
Hoop ons kan weer so maak,
Julle is goeie gaste.
Jaco V - Okt 2021
Algehele gradering
Clean, spacious and fully equipped.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Dankie Jaco, ons sien uit na julle volgende besoek. Altyd welkom.
Pierre L - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, 'n definitiewe moet!
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Pierre, ons hoop om julle weer te huisves.
Inge P - Okt 2021
Algehele gradering
Die verblyf doen sy naam gestand. Rustig, netjies, skoon en veilig.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Ons is bly dat julle so lekker gebly het en so veilig gevoel het. Hoop om julle weer te huisves.
Danie D - Sep 2021
Algehele gradering
Wat ‘n heerlike ruim selfsorg plek om in te bly.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet om te braai. Hoop om julle weer te huisves.
Marius U - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese, groot, modern en privaat blyplek.
Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Marius, julle was topklas gaste. Enige tyd welkom om weer ons te besoek.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anton Van Niekerk-rylaan 353, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang