Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Tokai

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Tranquil Tokai
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerda P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda P

Ons tyd was aangenaam.

Wonderlike tyd, luukse verblyf, ruim, vriendelike gasheer en gasvrou.

Gerda R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R

Netjies en gerieflik.

Heerlik gebly. Baie dankie!

Geraldine W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine W

Beautiful.

It was quiet and lovely.

Michelle G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Uitstekend.

Baie lekker gebly, netjiese skoon plek. Vriendelike eienares. Baie sentraal.

Gerhard B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Baie lekker.

Beddens is sag. Lekker geslaap.

Annemarie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Vyfster gehalte akkommodasie.

Pragtige, netjiese en heerlike gerieflike akkommodasie. Ons beveel Tranquil Tokai Guesthouse ten sterkste aan.

Hennie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Baie vriendelik, gasvryheid en professionele diens.

Die woning is baie netjies, het alles wat mens sou noodig hê. 'n Home away from home.

Magdelie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdelie F

Pragtige en rustige plek.

Ek het Kaapstad besoek vir werk en 'n rustige, gemaklike plek gesoek om uit te rus na 'n lang vlug en besige dag. Hierdie was presies wat ek gekry het. Sal definitief weer hier bly.

Gert T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert T

Puik netjies.

Dit was baie netjies.

Jeffrey B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey B

Lovely quiet and secure space.

We had an appointment at the American consulate and therefore stayed in Tokai and actually quite liked the area. The accommodation was everything we were hoping for. Very welcoming owner. Excellent linen was provided and the bed was very comfortable. The place is private and quiet. The bedroom is on the small side, but the living area is very generous. Would definitely recommend the place and stay there again.

Mari-gene D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-gene D

Een aand oorgeslaap, vreeslik lekker gebly.

Ek stel defnitief die plekkie voor. Dit is naby lekker eetplekke en 'n comfy plek om oor te bly.

Koos B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B

Heerlike groot gemaklike eenheid.

Ons het van die omgewing gehou, asook die baie groot netjiese wooneenheid.

Roger R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger R

Very enjoyable.

Hostess was excellent. Well laid out.

Esme V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V

A lovely stay-over in Cape Town to visit with friends.

We had the pleasure of staying at Tranquil Tokai apartment, and I must say it was an exceptional experience. From the moment I walked in, I was struck by the stylish decor and the overall luxury feeling of the apartment. It's clear that a lot of thought and effort has been put into making this place comfortable and visually appealing. One of the standout features of my stay was the apartment's impeccable backup system during loadshedding. Cape Town has been experiencing some very bad black-out periods, and having uninterrupted wifi and power made our stay incredibly convenient and stress-free. I could continue my work and stay connected with our friends without any interruptions, which was a huge relief. The location of Tranquil Tokai is also a major highlight. It's situated in a safe and beautiful area in Cape Town, providing a sense of tranquility and security. We felt comfortable in the area. In summary, my stay at Tranquil Tokai apartment was great. The combination of style, luxury, and reliable utilities during loadshedding truly sets it apart. I highly recommend this apartment to anyone looking for a comfortable and worry-free stay in Cape Town.

Kobus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

US-konsulaat.

Baie netjies, lekker privaat en wonderlike ligging. Ideaal as jy 'n afspraak by die US-konsulaat het.

Amy K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Amy K

Uncomfortable.

If you are going with your partner and not alone, and want some quality time, this isn't a good place to go. You can hear everything from the owners, from talking late at night to when they use the bathroom. It's like it was next to my bed.

Tranquil Tokai se terugvoer

Hi Amy,
I am sorry that you were not happy with your accommodation at Tranquil Tokai. I've not had this complaint before. Everyone has found it to be very tranquil. I will certainly look into the issue of noise. Concerning cleanliness, I assure you that my guest suite is always spotless. Once again, my apologies.

Tranquil Tokai
Alida V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Uitstekend.

Ruim, netjies, wonderlike ligging, sal beslis weer daar gaan bly.

Pieter Andries C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Andries C

Enjoyed our stay there.

Very nice. Will recommend to anyone traveling and need to stay over.

Magdel V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel V

Well equipped, comfortable and safe.

Spacious and comfortable with everything you need. Free Wifi and full DSTV. Safe stay and parking for vehicle.

Venkata K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venkata K

Everything is good.

Good service and value for money.

Juanita M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M

Netjies en ruim.

Pragtige verblyf, ruim en modern. Naby aan die VSA-ambassade en die Blue Route Mall.

Tine-mari M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tine-mari M

Easy directions. Will definitely visit again.

Lovely stay. Super comfy.

Boontjie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boontjie B

Baie netjies en skoon.

Ideaal vir ons gewees. Baie naby die US-konsolaat vir visas besoek.

Leon L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Ruim, modern, veilig en skoon met 'n uitstekende ligging in 'n goeie stil area.

Opvallend is die netheid van die tuin buite die eenheid. Heerlike stoep met 'n moderne eenheid met baie spasie. Alles wat nodig is van 'n kontantkroeg tot ys. Restaurante is ook baie naby. Die toevoeging van 'n wasbak sal aanbeveel word veral vir selfsorg- en braai doeleindes.

Riette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

Awseome!

Lank laas in so 'n netjiese gastehuis gebly.

Laremy Sharll S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laremy Sharll S

It was amazing. Wayne was very nice.

The place was nice. It was value for money.

Lawrette K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrette K

Wonderlik! Sal beslis weer besoek!

Uitstekende ligging!

Junaide J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaide J

It was very good. A perfect setting for a couple.

There was privacy, the place looked amazing. It had the intimacy we needed.

Mark M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark M

Nice and relaxing.

It is centrally located a close to the shopping centre.

Joe P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe P

Sorgelose verblyf

Die fasiliteit is ruim, gemaklik en skoon. Alles wat nodig is, is daar, op sy plek en werk.

Francois D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Baie netjies en gerieflik.

Ons is baie vriendelik ontvang. Baie dankie. Ons sal weer daar bly.

Nicole W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W

Perfect name choice, tranquil indeed.

The host was friendly, the place is cozy yet spacious, very clean, just a breath of fresh air to get away, which was much needed. I would definitely go again.

Gwyneth M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth M

Ruim en baie netjies, waarde vir geld!

Ons het 'n funksie by die nabygeleë Norval Foundation gehad en het vooraf verneem of laat-inkom 'n probleem sou wees. Dit was geen probleem, ons is 'n sleutel gegee en kon kom en gaan soos ons wou. Die akkommodasie is pragtig, ruim, skoon en absoluut waarde vir geld. Sal vir seker weer by Tranquil Tokai oorslaap!

Peter J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J

Onbeskryflik.

Rustig, veilig, skoon.

Suzaan O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan O

Definitely highly recommended.

Everything was perfect from arrival until we left. Our lights were switched on for us, as well as the heater in the unit. Good value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hoogs aan te bevele.

Alles was perfek van aankoms tot vertrek. Die ligte en verwarmer was reeds aangeskakel toe ons daar kom. Goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stanley P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley P

Very friendly and helpful and once again good value for money.

Comfortable, spotless and value for money.

Eduan B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan B

Baie goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld en vriendelike hulp van die eienaar.

Marilou S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilou S

The perfect place away from home.

Very nice place, would recommend it to any one. Wayne is just super. She made us feel right at home.

Minette V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V

Lieflike eenheid met alles wat mens kan benodig.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons baie tuis laat voel. Die eenheid is baie naby geleë aan die Amerikaanse Ambasade. Eenheid was baie skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Eric C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric C

Ideal establishment for our purposes.

Friendly hosts who looked after our needs.

Hannes V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Baie rustig en hoë standaard.

Baie netjies en skoon. Sou graag 'n bolaken ook wou hê.

Peter J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J

Onverbeterlik.

Het my verblyf terdeë geniet. Stil en rustig. Alles wat jy nodig het na 'n lang reis. Netheid is van 'n hoë standaard.

Claude D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude D

Very friendly owners and we had an excellent time.

We would gladly recommend Tranquil Tokai.

Noeline B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline B

Pragtige en gerieflike verblyf teen baie billike tarief.

Die eenheid is ruim, keurig gemeubileerd en baie netjies. En die bonus: vol DSTV. Alhoewel ek nie met motor daar was nie, is ek seker dat daar oorgenoeg parkering is vir motor. Die parkering is agter elektroniese hek. Dit is regtig baie goeie waarde vir geld! Ek sal dit beslis in die toekoms weer gebruik.

Tranquil Tokai se terugvoer

Dear Noeline,
Thank you very much for taking time to review Tranquil Tokai.
Lovely to have met you and look forward to seeing you again in the future.
Kind regards,
Wayne

Tranquil Tokai
Eric C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric C

Hospitable host.

Good value for money. Large, comfortable, well equipped lounge and bedroom.

Tranquil Tokai se terugvoer

Thank you very much for the review. We hope to see you again soon.

Tranquil Tokai
Nicholas L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas L

Net so goed soos hotel.

Aan te beveel vir enige iemand wat die Amerikaanse Konsulaat moet besoek.

Helette D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helette D

Heerlik gebly.

Lekker gebly. Kan kom en gaan soos jy wil.

Sharon V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Warm and welcoming private suite - truly lives up to the name.

What a lovely find! Beautiful private suite with everything you could possibly need for a winter break. Beautiful accommodation with a very welcoming, warm feel. Will definitely be back for a longer visit.

Tranquil Tokai se terugvoer

Thank you, Sharon, it was a pleasure having you stay we look forward seeing you again.
Keep well,
Wayne

Tranquil Tokai
Sharon G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G

Die plekkie se naam is veelseggend! Definitief "Tranquil Tokai"

Wayne is ongelooflik gasvry en was besorgd oor die kleinste detail. Pragtige, moderne wooneenheid met gemaklike bed. Ek en my dogter het twee aande daar oorgebly en beveel dit aan. Dis naby die Blue Route Mall en die Amerikaanse Konsulaat. Sal beslis weer daar bly.

Tranquil Tokai se terugvoer

Dear Sharon,

Thank you so much for taking the time to rate my accommodation.
Lovely to have met you and your daughter, it was a pleasure having you as guests.

Kind regards,
Wayne

Tranquil Tokai
Anita N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita N

Elegant, comfortable, and well equipped.

We greatly enjoyed our stay at Tranquil Tokai. The unit is elegant, comfortable, well equipped and the location was central to all activities we had planned.

Tranquil Tokai se terugvoer

Hi Anita,

Thank you for taking the time to rate Tranquil Tokai. It was a pleasure having you as guests.

Go well.

Kind regards,
Wayne

Tranquil Tokai
Abayomi N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abayomi N

Tranquil.

Would be nice to have sink and stove to complete the self catering part.

Marius B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Rustig en stil.

Veilige verblyf wat voldoen het aan my behoeftes.

Michelle H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Dit was hemels, en ons sal beslis weer gaan en dit vir ander aanbeveel.

Dit was heerlik en luuks. Ons het baie welkom gevoel, en wat lekker is, al is dit geleë in 'n woonbuurt, voel jy asof jy "op jou eie is". Die gasvrou was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Baie dankie vir 'n baie lekker wegbreek. Was net te kort!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thatch-keeromstraat 2, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec66c60ab27d2090c3b41bf471fa50f63aa947e0b6f73b10b4055c6a20045f063c2906cb6316d3e3a54cdb83d2e108797b51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 2 Thatch Close Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065076663369 18.439045830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang