Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Tokai

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons tyd was aangenaam. Wonderlike tyd, luukse verblyf, ruim, vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda R
1 nag
5.0
Apr 2024

Netjies en gerieflik. Heerlik gebly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful. It was quiet and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, netjiese skoon plek. Vriendelike eienares. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Beddens is sag. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vyfster gehalte akkommodasie. Pragtige, netjiese en heerlike gerieflike akkommodasie. Ons beveel Tranquil Tokai Guesthouse ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie vriendelik, gasvryheid en professionele diens. Die woning is baie netjies, het alles wat mens sou noodig hê. 'n Home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdelie F
1 nag
5.0
Aug 2023

Pragtige en rustige plek. Ek het Kaapstad besoek vir werk en 'n rustige, gemaklike plek gesoek om uit te rus na 'n lang vlug en besige dag. Hierdie was presies wat ek gekry het. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Puik netjies. Dit was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffrey B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lovely quiet and secure space. We had an appointment at the American consulate and therefore stayed in Tokai and actually quite liked the area. The accommodation was everything we were hoping for. Very welcoming owner. Excellent linen was provided and the bed was very comfortable. The place is private and quiet. The bedroom is on the small side, but the living area is very generous. Would definitely recommend the place and stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thatch-keeromstraat 2, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec66c60ab27d2090c3b41bf471fa50f63aa947e0b6f73b10b4055c6a20045f063c2906cb6316d3e3a54cdb83d2e108797b51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 2 Thatch Close Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065076663369 18.439045830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang