Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Billy P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Superb. They have no match in this area. We received first-class treatment. I would never think of any other place than this one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekend. Anton het uit sy pad gegaan om ons en die twee honde welkom te laat voel. Selfs met die gate wat gegrou is! Sal vir seker weer by Tranquility gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantasties, fantasties, fantasties. Privaat en veilige verblyf in 'n skoon moderne en netjiese omgewing. Ons kon ons klein hondjie saamneem. Ek kry gewoonlik die gevoel dat jy in dierevriendelike veblyf maar meestal die ouer eenhede kry maar dit is nie die geval hier nie. Die eenheid is naby genoeg aan die strand en winkels. Anton en sy vrou is gaaf en gemaklike mense. Hierdie is een van die beste instellings waar ons nog by gebly het. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Rustig en baie sentraal geleë. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanle P
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Mooi troeteldier-vriendelike verblyf in Hartenbos. Tranquility was 'n baie lekker blyplek en het ons 'n kans gegee om Hartenbos toe te kan gaan met ons honde. Die huisie was goed toegerus en die lekker groot erf het ons honde kans gegee om lekker rond te loop. Die toe hekkie na die res van die erf het ook vir ons gemoedsrus gegee aangesien die honde veilig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jasmine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Awesome. Dit was regtig die moeite werd. Alles was besonders. Anton, die eienaar, het ons sommer tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was niks anders as uitstekend. My hart was so gerus om die hondjie daar te kan los vrylik met 'n lekker groot speelarea vir hom. Ons het dit geniet. Dit is een ongelooflikke plekkie om te bly. Skoon, netjies en baie vriendelike diens. Dierevriendelik is dit beslis. Jou hondjie kan met liefde vrylik loop met 'n groot grasperk waar hy of sy kan speel. Ek kan niks meer sê as uitstekend nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorethy H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Fantastiese blyplek en wonderlike gasvryheid. Anton het ons van dag een af so welkom laat voel. Die woonstel was silwerskoon en goed ingerig. Ons het heerlik gekuier op die balkon en die voëllewe en die bokkies geniet. Dit is ook 'n pluspunt dat daar so baie aktiwiteite in Mosselbaai en omgewing is om te geniet. Ons het 'n heerlike langnaweek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gerieflik bekostigbaar. Anton was 'n wonderlike gasheer wat uit sy pad gaan om sy gaste welkom te laat voel, met klein goedjies soos sjokolade op die bed, botteltjies water en melk in die yskas. Die eenheid is baie gerieflik met 'n wonderlike uitsig wat jou sommer dadelik baie rustig laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzane O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Pragtige, kindervriendelike verblyf. Anton was baie vriendelik en behulpsaam. Huis is goed ingerig, skoon en netjies. Tranquility is lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R970
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 55, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7141b0cb344e5dee0963b550bed149429d61451afb302893e30fc83873c9e8dd88ac17dcf9b949c389c81218b5b660b531e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 55 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123150264255 22.098345609757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang