Tranquility
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Billy P - Aug 2024
Algehele gradering
Superb.
Danie M - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Morne D - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties, fantasties, fantasties.
Lees meerMagda B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en baie sentraal geleë.
Hanle P - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi troeteldier-vriendelike verblyf in Hartenbos.
Jasmine J - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Surita V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was niks anders as uitstekend. My hart was so gerus om die hondjie daar te kan los vrylik met 'n lekker groot speelarea vir hom. Ons het dit geniet.
Dorethy H - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese blyplek en wonderlike gasvryheid.
Thea D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik bekostigbaar.
Elzane O - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige, kindervriendelike verblyf.
Wilma V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goed-ingerigte woonstel, braaiplek en tuin. Baie hulpvaardige eienaar.
Tertia N - Jul 2022
Algehele gradering
Haastige besoek, steeds groot pret.
Lees meerManuel N - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend, vredevol, vreugdevol, en liefdevol.
Petra M - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Tertius C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangename en uitstekende woonstel met alles waarna jy soek.
Colene G - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese, rustige vakansiehuis.
Tranquility se terugvoer
Baie dankie vir die kuier en die wonderlike resensie. Julle was fantastiese gaste en is enige tyd weer welkom. Voorspoedige jaar vir julle.
Waldo P - Jul 2021
Algehele gradering
Perfekte vakansie vir ons gesin.
Lees meerYolande W - Apr 2021
Algehele gradering
Topgehalte! 100%!
Lees meerCoralize S - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, pragtig.
Comine O - Nov 2020
Algehele gradering
Perfek!
Tranquility se terugvoer
Baie dankie vir die kuier, fantastiese gaste om te gehad het, en is enige tyd weer welkom. Dankie vir die skoon woonstel, wat 'n verrassing gewees.
Hoop om julle weer te sien.
Sarne L - Okt 2020
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly.
Lees meerTranquility se terugvoer
Baie dankie, word waardeer en dankie aan julle ook wat die plekkie so mooi skoon gelos het. Julle is enige, enige tyd weer welkom om te kom kuier. Groete Anton.
Linda G - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful
Andre B - Mrt 2020
Algehele gradering
Man, dit was bakgat mooi skoon goed geleë en almal vriendelik.
Liana R - Feb 2020
Algehele gradering
Eienaar het ons vriendelik verwelkom en eenheid was netjies.
Penny T - Jan 2020
Algehele gradering
Warm welcoming, beautiful view, pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike verwelkoming, pragtige uitsig, aangename verblyf.
Die eienaar was ongelooflik verwelkomend. Die gastehuis was skoon en toegerus met alles wat ons nodig het. 'n Pragtige uitsig en ek kan Tranquility beslis aanbeveel vir 'n perfekte verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marica V - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon. Als wat jy benodig.
Rivonia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir jou geld!
Tranquility se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit regtig. Nogmals dankie.
Marchell V - Mrt 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Tranquility se terugvoer
More Marchell. Baie dankie vir al die sterre. Dit spoor my sommer weer aan om beter te doen. Baie dankie
Johanna W - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus, rustige verblyf met pragtige uitsig in Hartenbosheuwels.
Lees meerMiridtza E - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, gerieflike verblyf met ietsie ekstra.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 55, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang