Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 55, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R970 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tranquility is 'n selfsorgwoonstel op dieselfde perseel, maar apart van die eienaar se huis in Hartenbos. Dié kusdorp is die ideale somerwegbreek en spog met Blouvlagstrande, 'n strandfront-waterpark, fantastiese ontspanningsgeriewe en die geleentheid om walvisse, dolfyn en robbe te sien.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 'n privaat ingang. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die leefarea het 'n slaapbank, 'n rusbankstel, TV met DStv en bied toegang tot 'n balkon met 'n braai en 'n piekniektafel. Die eenheid het 'n gasgeiser, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste kan verskeie doendinge soos swem, hengel, bootvaart, walviskyk, seil, kanovaart, skubaduik, 4x4-roetes, perdry en voetslaan langs die Tuinroete geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 0 Slaapkamers

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Billy P
Saam met vriende
5.0
Superb. They have no match in this area. We received first-class treatment. I would never think of any other place than this one.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Danie M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Anton het uit sy pad gegaan om ons en die twee honde welkom te laat voel. Selfs met die gate wat gegrou is! Sal vir seker weer by Tranqui...
Sien meer
Nov 2023
Morne D
Saam met vriende
5.0
Fantasties, fantasties, fantasties. Privaat en veilige verblyf in 'n skoon moderne en netjiese omgewing. Ons kon ons klein hondjie saamneem. Ek kry ge...
Sien meer
Okt 2023
Jasmine J
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Dit was regtig die moeite werd. Alles was besonders. Anton, die eienaar, het ons sommer tuis laat voel.
Okt 2023
Surita V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was niks anders as uitstekend. My hart was so gerus om die hondjie daar te kan los vrylik met 'n lekker groot speelarea vir hom. Ons het dit ge...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Essenhoutlaan 55, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquility het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 55, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7141b0cb344e5dee0963b550bed149429d61451afb302893e30fc83873c9e8dd88ac17dcf9b949c389c81218b5b660b531e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 55 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123150264255 22.098345609757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang