Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Amy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

I had a fabulous time. I thoroughly enjoyed my stay at Tranquility. Julie was an excellent host and the views and peacefulness were superb. It makes for a great weekend away for couples looking to escape the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Veilige, ruim en kwaliteit akkommodasie. Die eenheid het ons verwagtinge oortref. Die eenheid is ruim, baie netjies met kwaliteit inhoud. Die stoep het 'n berguitsig en die suikerwaterhouer lok voëltjies stoep toe. Goed georganiseerde gasvrou. Alles is daar wat jy benodig. Dankie, ons kom beslis weer die rustigheid met jou deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekuier. Pragtige, gerieflike en netjiese plek. Enige tyd aan te beveel. Enigste kritiek is dat die plek nie vir ouer mense aan te beveel is nie. Diegene wat moeilik loop, sal vind dat die paadjie vanaf die parkering na die woonstel baie skuins is, en ons het baie gesukkel om ons bagasie in die eenheid en weer terug in die motor te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het heerlik gebly. Dit is ruim en keurig gemeubileer met 'n pragtige uitsig. Die groot badkamer met dubbel wasbak was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Clean, quiet and very serene. Highly recommended. Great stay in a very relaxed environment. We had a wonderful weekend. Our host was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Preeya P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Loved it there! Enjoyed our stay thoroughly. Julie is a great host! Will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

A great stay for work or leisure. Everything you need has been thought about at Tranquility. Communication is fast and easy. Sleep quality is excellent, no traffic noises. Loved the views and watching the local birds feeding at their bird feeder. Easy access to main roads, shops and beaches but I do think you need a car, if from abroad. I worked easily from here with the WiFi. I would highly recommend Tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Tranquility at its best. Lives up to its name

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en stil. Ek sal die plek aan almal voorstel. Baie nice plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caro W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful, safe, comfy and quiet place with many bonuses and everything nearby. Me and my partner loved staying here. The place is very beautiful and modern with a great view of the sea, safe parking inside the property, and a lovely added bonus of a bird sugar water feeder to be able to see some of the many beautiful birds of the Cape up close. Load-shedding friendly with the TV, WiFi, and lights working even during load-shedding, as well as a gas-powered stove-top. The hostess is very kind, the location is perfect for exploring the Simon's Town area from Kalk Bay to Cape Point National Park, and shops and restaurants are all nearby. Very happy with our stay and very impressed with all the bonuses that come with the place for the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clan Stweart-straat 52, Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1ec222ac6b3e55131bc0c612c2eae6dc7ab0df35cfc125ff272b38a45a49734bdd8e9bdea3f7fe18bc002be0b1936213e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 52 Clan Stewart Street Glencairn Heights 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1536395 18.4278597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang