Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand en See 303

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Sand en See 303
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lise G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise G

Droomvakansie op Bloubergstrand wat heeltemal te kort was, ons kom beslis weer.

Ons het heerlik daar gekuier. Dis 'n mooi, netjiese en goed toegeruste eenheid met 'n pragtige see-uitsig.

Maritza V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V

Netjies skoon met die mooiste uitsig.

Die plekkie is netjies en skoon met die mooiste uitsig. Die agent is regtig oulik en hou daarvan om gaste te bederf. Ek sal die plekkie regtig aanbeveel.

Kosie G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie G

Baie geniet.

Was baie lekker en mooi. Sal vir seker weer by die plek bly.

John W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

The most perfect holiday accommodation.

We stayed for 5 days and had the most wonderful holiday. The accommodation was excellent, the views amazing. Our host did everything to make us feel welcome and comfortable and was readily available. We didn't need to contact her as everything that one needs is in the apartment - a real home from home and spotlessly clean. We cannot rate this highly enough and will definitely be back.

Rentia T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia T

Julle was die lekker in ons ervaring!

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is perfek, die woonstel is skoon, netjies, gemaklik en gerieflik geleë teen die see en winkels amper op jou agter stoep. Daar is al die nodige hulpmiddels inplek om die loadshedding te oorkom en ons was glad nie verontrief tydens beurtkrag nie. As jy avontuurlistig is dan is die busstop 100m se stap van jou agterdeur af en werk baie goed. Die gasvrou is besonders bedagsaam, vriendelik en behulpsaam en help graag indien mens vra het van die omgewing of enige hulp kort.

Sand en See 303 se terugvoer

Baie dankie Rentia, julle is enige tyd weer welkom!

Sand en See 303
Frances F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances F

Fantasties, behulpsaam. Pragtige see uitsig. Skoon woonstel.

Uitstekende gasvrou. Baie behulpsaam. Jy word begroet met cappuccinos en sjokolade op jou kopkussing. Pragtige uitsig. Skoon woonstel met alles wat jy nodig het.

Sand en See 303 se terugvoer

Baie dankie Frances, hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Sand en See 303
Marina V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Beste verblyf gehad vir 'n wonderlike kuier met my kinders.

Ons het heerlik gebly en wonderlike weer gehad. Ek sal definitief die eenheid weer bespreek en vir enige iemand aanbeveel. Die fotos wat op die internet is, is hoe dit lyk. Die eenheid is pragtig, baie skoon, goed toegerus, veilig en beste ligging in Bloubergstrand. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Neels G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G

Perfekte plek vir 'n paar dae se rus.

Ons het ons kuier by Sand en See 303 regtig baie geniet. Gretha is 'n perfekte gasvrou en gaan uit haar pad om die verblyf baie aangenaam te maak. Sal verblyf by Sand en See 303 baie sterk aanbeveel.

Sand en See 303 se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Sand en See 303
Marisa V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Heerlik en onspannend met die see reg voor die woonstel. Pragtige sons ondergange.

Alles was onverbeterlik skoon en netjies. Alles wat mens kan benodig is in die woonstel - selfs gedurende beurtkrag. Alles was puik en in baie goeie smaak.

Sand en See 303 se terugvoer

Baie dankie Marisa, julle is enige tyd weer welkom!

Sand en See 303
Machel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machel V

Uitstekend!

Gretha doen soveel moeite om haar gaste die beste verblyf te gee. Dit was 'n wonderlike wegbreek en ons kon net bietjie rus. Die geriewe is 5-ster! Hoogs aanbeveel. Baie dankie, Gretha!

Sand en See 303 se terugvoer

Baie dankie, Machel.
Julle is enige tyd weer welkom!

Sand en See 303
Drikus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus S

Ek sal dit vir seker vir enige iemand aanbeveel.

Baie lekker plek, alles in een. Ligging, netheid, uitsig, gasvryheid uit die boonste rakke!

Sand en See 303 se terugvoer

Dankie Drikus, julle is enige tyd weer welkom.

Sand en See 303
Corne V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Baie goed.

Het dit geniet.

Sand en See 303 se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Sand en See 303
Joachim V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joachim V

Uitstekende ligging.

Baie skoon en netjiese woonstel, goed toegerus, pragtige uitsig en naby verskeidenheid restaurante. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Sand en See 303 se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd welkom.

Sand en See 303
Gerhard V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Wonderlike see-uitsig en baie goed geleë.

See uitsig kan nie beter nie! Die eenheid het ook alles wat n mens kan benodig. Eienaar is baie behulpsaam, dankie Gretha vir jou gasvryheid.

Sand en See 303 se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom!

Sand en See 303
Marike G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike G

Heerlike blyplek met pragtige uitsig.

Gretha was so gaaf om ons vroeër te laat inboek en sy het ons hartlik ontvang. Die woonstel is goed toegerus met alles wat jy aan kan dink en nodig sou hê. Die woonstel was mooi skoon met aankoms en die beddens is oorgetrek met kraakvars wit beddegoed en daar is ook lekker handdoeke. Die banke sit gerieflik en daar is WiFi asook die volledige Dstv-pakket beskikbaar. Daar is ook veilige parkering. Die woonstel is stapafstand vanaf Big Bay-kompleks en restaurante soos Blue Peter, Ons Huisie en On the Rocks. Die uitsig oor Tafelberg en Robbeneiland is pragtig en die strand net oorkant die pad. Dit is in 'n stil straat so het lekker vir ons gewerk met klein kinders.

Sand en See 303 se terugvoer

Beste Marike, baie dankie vir die terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom by Sand en See!

Sand en See 303
Harshdeep P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harshdeep P

Pleasant stay.

Unit was clean and sufficient for 4 sleepers, amazing view of Sea & Robben Island.

Sand en See 303 se terugvoer

So happy that you enjoyed your stay and hope to welcome you back soon.

Sand en See 303
Christine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Pragtige see-uitsig en Tafelberg-uitsig.

Lieflike woonstel op die boonste vloer van die blok. Die straat voor die woonstelblok is nie besig nie, so moenie dat dit jou afsit nie. Die blok is veilig en jy het onderdakparkeerplek. Beslis 'n plek waarheen ons weer sal gaan.

Nathaniel T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaniel T

It was a very pleasant visit, perfect location.

We had a fabulous family break away, the best location with beautiful beaches and mountain views, my first visit to Cape Town and definitely not my last.

S E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S E

Uitsig asemrowend.

Skoon en netjies! Nellie was baie vriendelik en hulpvaardig. Pragtige uitsig op Bloubergstrand. Water so skoon jy sien die robbe rond swem. Baie veilig gevoel. Winkels en restaurante loopafstand.

Yolanda J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda J

Dit was asemrowend mooi en baie lekker, skoon, netjiese verblyf. Plek is pragtig.

Sien sterre.

Tessa M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa M

Uitstekend.

Baie netjies en skoon. Nellie en haar man was baie behulpsaam en vriendelik. Sal die plek vir enige een aanbeveel. Regte waarde vir geld. Al wat ons bietjie gepla het is die sitkamerstel wat nie gemaklik was.

Christo D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Pragtige plek in Big Bay op die strand.

Goeie waarde vir geld. Eenheid baie netjies, skoon en goeie meubels. Pragtige uitsig en loopafstand van winkelkompleks, maar weg van die bedrywigheid van die dorp. Sal beslis teruggaan en weer hier bly.

Christo N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N

Netjies, skoon en alles wat 'n mens nodig het.

Woonstel is puik geleë. Dis ruim netjies en skoon. Die 2 kamers elk met sy eie badkamer is perfek. Dit het ons verwagtinge oortref. Was gerieflik vir die kinders swemstrand is regoor die woonstel, kan hulle van die balkon af dop hou. Uitsig is fantasties sal definitief weer hier bly.

Marlene W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W

Wonderlik.

Heerlik gebly in hierdie lieflike woonstel.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De Mist-weg en Pophamstraat, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf1b6508f7dfef894bf8f51e36973d50b1241df310e6f009f79b610709fe14a7f4c7399f4019916ba4e0dfff8e49cc5454d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 corner of De Mist Road and Popham Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.795721442216 18.458256348967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang