Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand en See 303

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lise G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Droomvakansie op Bloubergstrand wat heeltemal te kort was, ons kom beslis weer. Ons het heerlik daar gekuier. Dis 'n mooi, netjiese en goed toegeruste eenheid met 'n pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Netjies skoon met die mooiste uitsig. Die plekkie is netjies en skoon met die mooiste uitsig. Die agent is regtig oulik en hou daarvan om gaste te bederf. Ek sal die plekkie regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kosie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie geniet. Was baie lekker en mooi. Sal vir seker weer by die plek bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

The most perfect holiday accommodation. We stayed for 5 days and had the most wonderful holiday. The accommodation was excellent, the views amazing. Our host did everything to make us feel welcome and comfortable and was readily available. We didn't need to contact her as everything that one needs is in the apartment - a real home from home and spotlessly clean. We cannot rate this highly enough and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Julle was die lekker in ons ervaring! Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is perfek, die woonstel is skoon, netjies, gemaklik en gerieflik geleë teen die see en winkels amper op jou agter stoep. Daar is al die nodige hulpmiddels inplek om die loadshedding te oorkom en ons was glad nie verontrief tydens beurtkrag nie. As jy avontuurlistig is dan is die busstop 100m se stap van jou agterdeur af en werk baie goed. Die gasvrou is besonders bedagsaam, vriendelik en behulpsaam en help graag indien mens vra het van die omgewing of enige hulp kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Sand en See 303
Baie dankie Rentia, julle is enige tyd weer welkom!

Frances F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Fantasties, behulpsaam. Pragtige see uitsig. Skoon woonstel. Uitstekende gasvrou. Baie behulpsaam. Jy word begroet met cappuccinos en sjokolade op jou kopkussing. Pragtige uitsig. Skoon woonstel met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Sand en See 303
Baie dankie Frances, hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Marina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Beste verblyf gehad vir 'n wonderlike kuier met my kinders. Ons het heerlik gebly en wonderlike weer gehad. Ek sal definitief die eenheid weer bespreek en vir enige iemand aanbeveel. Die fotos wat op die internet is, is hoe dit lyk. Die eenheid is pragtig, baie skoon, goed toegerus, veilig en beste ligging in Bloubergstrand. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Perfekte plek vir 'n paar dae se rus. Ons het ons kuier by Sand en See 303 regtig baie geniet. Gretha is 'n perfekte gasvrou en gaan uit haar pad om die verblyf baie aangenaam te maak. Sal verblyf by Sand en See 303 baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gretha
Sand en See 303
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Marisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik en onspannend met die see reg voor die woonstel. Pragtige sons ondergange. Alles was onverbeterlik skoon en netjies. Alles wat mens kan benodig is in die woonstel - selfs gedurende beurtkrag. Alles was puik en in baie goeie smaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Sand en See 303
Baie dankie Marisa, julle is enige tyd weer welkom!

Machel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekend! Gretha doen soveel moeite om haar gaste die beste verblyf te gee. Dit was 'n wonderlike wegbreek en ons kon net bietjie rus. Die geriewe is 5-ster! Hoogs aanbeveel. Baie dankie, Gretha!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Sand en See 303
Baie dankie, Machel. Julle is enige tyd weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De Mist-weg en Pophamstraat, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf1b6508f7dfef894bf8f51e36973d50b1241df310e6f009f79b610709fe14a7f4c7399f4019916ba4e0dfff8e49cc5454d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 corner of De Mist Road and Popham Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.795721442216 18.458256348967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang