Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility Dome @ Pom' Gratz

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 13 April 2025. Bespreekbaar tot 27 Feb 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Plaas 811 Erfdeel 493, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 990 R1 393 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tranquility Dome @ Pom' Gratz is 'n unieke ekovriendelike wegbreek wat selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas naby Tesselaarsdal bied. Dit word deur renosterbos en granaatboorde omring en is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk.

Hierdie dome bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en waterlose toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea toegerus.

Die dome lei na 'n dek met 'n hangmat, bad, privaat braaigeriewe en 'n uitsig oor die plaas. Die plaas het 'n doolhof en gaste kan die plaas te voet verken of fietsry.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R316, Plaas 811 Erfdeel 493, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquility Dome @ Pom' Gratz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 990
R 1 990 R 1 393
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 990
R 1 990 R 1 393
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Plaas 811 Erfdeel 493, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fa793392b4b4c7941f35b9673e15bf43372292d59522b343852bf5e5b03a897b3d51b8168950f9dc4527fe28f6562314061?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 393 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R316 Portion 493 of the Farm 811 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367016789557 19.5436068125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang