Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility Dome @ Pom' Gratz

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Plaas 811 Erfdeel 493, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tranquility Dome @ Pom' Gratz is 'n unieke ekovriendelike wegbreek wat selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas naby Tesselaarsdal bied. Dit word deur renosterbos en granaatboorde omring en is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk.

Hierdie koepel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en waterlose toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea toegerus.

Die verblyf lei na 'n dek met 'n hangmat, bad, privaat braaigeriewe en 'n uitsig oor die plaas. Die plaas het 'n doolhof en gaste kan die plaas te voet verken of fietsry.

Die verblyf is ook troeteldiervriendelik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R316, Plaas 811 Erfdeel 493, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Plaas 811 Erfdeel 493, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fa793392b4b4c7941f35b9673e15bf43372292d59522b343852bf5e5b03a897b3d51b8168950f9dc4527fe28f6562314061?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) R316 Portion 493 of the Farm 811 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367016789557 19.5436068125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang