Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility In the Heart of It

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frieda S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lekker en baie veilig. Baie mooi, netjiese plekkie. Ek het baie lekker gebly, hulle het alles wat jy nodig het binne. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebrahim B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Baie netjiese plek en die eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodine C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie gemaklik en veilig gevoel, te danke aan die alarmstelsel. Kan dit beslis aanbeveel. Vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goed ingerig. Ons het baie lekker gebly. Dit was heerlik koel in die huis en daar is alles wat nodig is en nog meer. Ek het ook baie veilig gevoel en sal beslis volgende jaar weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Beste in Pretoria, beslis die moeite werd. Ek en my sussie het 2 aande geslaap. Wat 'n heerlike blyplek. Volledig toegeruste kombuis, badkamer en slaap-/leefarea. Snacks, vrugte, sjerrie, té lekker! Boonop, geen loadshedding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Tranquility In the Heart of It
Baie dankie Hannelie. Dit was 'n plesier om julle te leer ken. Tot volgende keer.

Wynand P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderlik! Tranquility In the Heart of It is definitief een van die beste plekkies waarin ek al gebly het, van die aankoms af was dit baie gemaklik en alles wat 'n mens nodig het is in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisbeth B
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Marie Louise is baie hulpvaardig en haar blyplek voldoen aan elke behoefte. Die eenheid is baie goed geleë, die area is rustig maar naby restaurante, koffiewinkels en sy het al die nodige toebehore, van 'n skottelgoedwasser tot 'n wasmasjien. Dit het ons verblyf maklik en sorgvry gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Tranquility In the Heart of It
Dankie Liz. Was lekker om julle te ontmoet. Baie sterkte met die trek en die res van die winter.

Francois J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Okt 2020

Baie aangename verblyf met 'n netjiese kompakte opset. Sal weer gebruik maak van hierdie akkommodasie wanneer ek weer na Pretoria moet reis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janet C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

It was excellent! We extended our stay as it was very close to our home and we are renovating, so we could pop in and out, but just like a home from home. I would highly recommend this spot to any one!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Tranquility In the Heart of It
Thank you Janet. A pleasure hosting you and Jacques. Good luck with the rest of the renovations.

Janemari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Stylvol en goed ingerig. Die plekkie is pragtig sentraal geleë ons sal definitief weer daar slaap. Mari Louise, baie dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Tranquility In the Heart of It
Baie dankie Janemari Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons kuier weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Wishbone Noord-straat 460b, Lynnwood, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7dd45ed8bad2016c8746ed0e13b264de2567f5521c52aba0e0764a28a678bc82315fdcb7ca9e195d1eb0eaf083c1934f4c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 460B The Wishbone North Road Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.768095253624 28.269661414681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang