Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Tranquil Manor
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Riana B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Fantasties.

Fantasties, baie mooi en skoon.

Tranquil Manor se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was heerlik om julle te ontvang en bly julle het dit geniet. Groete.

Tranquil Manor
Crystal S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal S

Baie goed.

Baie netjies alles was mooi skoon. Gasheer het aan alles gedink, meer as genoeg plugs beskikbaar en spieels regtig een van die beste en waarde vir geld.

Dries E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E

Oornag in Roodepoort.

Een van die beste gaste huise waarin ons nog oornag het. Van die vriendelike ontvangs deur die eienaar tot ons vertrek was alles bo verwagting. Dis 'n pragtige kamer, smaakvol en stylvol gemeubileer, met absoluut alles wat 'n mens nodig mag kry. Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt, met veilige parkering, so mens kan rustig slaap. As jy in daai omgewing wil oorslaap, is hierdie die plek! 5 Sterre van ons af. Baie dankie, Cobus en Lois. Die kersfees koek was letterlik die kersie op die koek!

Tranquil Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle dit geniet het. Ons gaste se ervaring is vir ons prioriteit en dis vir ons belangrik dat ons gaste heerlik sal bly. Ons hoop om julle eendag weer te sien.
Groete vanuit Tranquil Manor

Tranquil Manor
Casper P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper P

Wonderlike wegbreek.

Eienaars is baie gasvry en al die ekstras in die kamer maak jou verblyf spesiaal.

Tranquil Manor se terugvoer

Baie dankie dat julle ons plek gekies het. Julle is wonderlike gaste gewees

Tranquil Manor
Vicky S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S

Fantasties.

Voel soos "huis"!

Tranquil Manor se terugvoer

Baie dankie dat julle ons plek uitgekies het om te bly. Julle is wonderlike gaste.

Tranquil Manor
Carel O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel O

By verre die beste gastehuis wat ek nog by gebly het.

Skoon en netjies. Baie vriendelike eienaar. Ek sal nooit weer by 'n ander gastehuis in Johannesburg oorslaap nadat ek by Tranquil gebly het nie. Super blyplek.

Tranquil Manor se terugvoer

Beste Carel
Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle dit geniet het en vertrou om julle sommer gou weer te sien.
Groete. Cobus en Lois

Tranquil Manor
Charlie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie V

Vriendelike, warm ontvangs. Pragtige, netjiese akkommodasie.

Ons verblyf was baie kort maar die akkommodasie is pragtig, netjies en in 'n rustige, veilige omgewing. Sekuriteit is baie goed en die ekstra moeite met die heerlike, vars versnapperinge en ontbyt voedsel was baie waardeer! Cobus en Lois stap voorwaar die ekstra myl of twee saam met hulle gaste en ons sien daarna om weer by hulle te kan kuier eendag.

Tranquil Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer teenoor Tranquil Manor. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Seeninge vir julle.

Tranquil Manor
Yvonne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Event by FNB Stadion.

Ons reis baie en hierdie was een van die beste gastehuise! Skoon, smaakvol meubileer en al die geriewe. Die gasheer het verseker die ekstra myl geloop met baie ekstras in eenheid. Sal beslis weer daar bly, dankie Kobus!

Esmarie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie V

Die diens is uitstekend en Kobus en Lois gaan uit hulle pad om mens te help.

Ek sal die verblyf definitief aanbeveel. Dit is veilig, baie gerieflik en baie mooi. Wens ons kon langer bly!

Johanna P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna P

Beste plek ooit.

Een van die beste plekke wat ek nog by geslaap het. Dankie. Ons kort meer sulke plekke.

Tranquil Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Ons sal graag wil hoor waar ons die dienslekering aan ons gaste kan verbeter, omdat ons altyd streef om die beste vir ons gaste voor te sit. Baie dankie dat julle Tranquil Manor geskies het.

Tranquil Manor
Michael P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Warm and welcoming hosts. Clean and secure establishment.

We arrived after midnight due to a car breakdown the previous day and inclement weather at the start of our journey from Cape Town. The hosts were fantastic and we experienced a warm welcome nevertheless. Safe location for parking and premises was secure for both my towing vehicle and camping trailer. We also received advice i.t.o. traffic situation, best travel times, and best route when leaving for Kruger the next day. Will definitely stay there again in the future and is highly recommended. My daughter had a university project to finish and had no problem doing her research and submitting due to the Wi-Fi availability.

Tranquil Manor se terugvoer

Thank you for choosing our accommodation. It was just a pleasure to host you as a family. Hope to see you again.

Tranquil Manor
Conraad D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conraad D

Baie lekker.

Baie lekker plek en die mense is baie vriendelik!

Tranquil Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons sien uit daarna om jou weer eendag te sien.

Tranquil Manor
Anna-maria F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maria F

Fantasties.

Ons het elke oomblik baie geniet. Ons eenheid was baie ruim, gemaklik en baie smaakvol. Ons was bederf met eetgoedjies wat ons geensins verwag het nie. Lois, baie dankie vir daardie ekstra bederf, ontbyt en eetgoed -asook ons kamer verfrissing, ons waardeer dit opreg. Lois en Cobus is fantastiese mense en het ons dadelik laat tuis voel. Tranquility is top gehalte verblyf, vir my 'n 5 ster. Ons sal beslis weer daar bly en dit beslis aanbeveel vir gaste om by hierdie wonderlike gastehuis te bly. Veiligheid is ook beslis die beste.

Tranquil Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Dit is ons motto om vir ons gaste die beste ervaring te skep. Dit was so aangenaam om julle te ontvang.Hoop ons sien julle weer. Julle is so welkom.

Tranquil Manor
Wendy P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P

Besonderse gasheer en gasvrou.

My dogter het daar tuisgegaan en sy kon nie uitgepraat raak oor die vriendelike mense wat haar op hul hande dra nie. Hulle het uit hul pad gegaan om haar te akkommodeer en self in die aand vir haar gewag as sy laat van die hospitaal af kom om seker te maak sy is veilig. Die woonstel is ook keurig ingerig. Dankie dat ons nog sulke bedagsame mense in ons midde het.

Tranquil Manor se terugvoer

Baie dankie. Dis was heerlik om Elaine te huisves en mis haar vriendelikheid. Hoop om haar eendag weer te sien. Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Cobus en Lois.

Tranquil Manor
Millie H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millie H

Ons het ons het heerlik gebly in Tranquility. Als was topgehalte en netjies.

Sal definitief weer die gastehuis besoek. Als is met sorg uitgekies, netjies en pragtig.

Tranquil Manor se terugvoer

Baie dankie Millie. Dit was vir ons aangenaam om julle as gaste te ontvang het. Julle was wonderlike gaste wat so mooi na ons plek gekyk het. Julle het pragtige kinders. Ons sien julle graag weer.

Tranquil Manor
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 50, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68f2b55dd9e2c0a6c320e9f81bfa394e20cb8ebab8db3b98cf98c961a78d2435eafa8c78565c907ae66ee09f740bf65a39b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 50 Topaz Avenue Kloofendal 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.133317 27.888777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang