Tranquil Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Riana B - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Tranquil Manor se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was heerlik om julle te ontvang en bly julle het dit geniet. Groete.
Crystal S - Sep 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Dries E - Des 2023
Algehele gradering
Oornag in Roodepoort.
Lees meerTranquil Manor se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle dit geniet het. Ons gaste se ervaring is vir ons prioriteit en dis vir ons belangrik dat ons gaste heerlik sal bly. Ons hoop om julle eendag weer te sien.
Groete vanuit Tranquil Manor
Casper P - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Tranquil Manor se terugvoer
Baie dankie dat julle ons plek gekies het. Julle is wonderlike gaste gewees
Vicky S - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Tranquil Manor se terugvoer
Baie dankie dat julle ons plek uitgekies het om te bly. Julle is wonderlike gaste.
Carel O - Sep 2023
Algehele gradering
By verre die beste gastehuis wat ek nog by gebly het.
Tranquil Manor se terugvoer
Beste Carel
Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle dit geniet het en vertrou om julle sommer gou weer te sien.
Groete. Cobus en Lois
Charlie V - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike, warm ontvangs. Pragtige, netjiese akkommodasie.
Tranquil Manor se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer teenoor Tranquil Manor. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Seeninge vir julle.
Yvonne B - Apr 2023
Algehele gradering
Event by FNB Stadion.
Esmarie V - Apr 2023
Algehele gradering
Die diens is uitstekend en Kobus en Lois gaan uit hulle pad om mens te help.
Johanna P - Des 2023
Algehele gradering
Beste plek ooit.
Tranquil Manor se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ons sal graag wil hoor waar ons die dienslekering aan ons gaste kan verbeter, omdat ons altyd streef om die beste vir ons gaste voor te sit. Baie dankie dat julle Tranquil Manor geskies het.
Michael P - Jul 2022
Algehele gradering
Warm and welcoming hosts. Clean and secure establishment.
Lees meerTranquil Manor se terugvoer
Thank you for choosing our accommodation. It was just a pleasure to host you as a family. Hope to see you again.
Conraad D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Tranquil Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons sien uit daarna om jou weer eendag te sien.
Anna-maria F - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerTranquil Manor se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe resensie. Dit is ons motto om vir ons gaste die beste ervaring te skep. Dit was so aangenaam om julle te ontvang.Hoop ons sien julle weer. Julle is so welkom.
Wendy P - Feb 2021
Algehele gradering
Besonderse gasheer en gasvrou.
Tranquil Manor se terugvoer
Baie dankie. Dis was heerlik om Elaine te huisves en mis haar vriendelikheid. Hoop om haar eendag weer te sien. Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Cobus en Lois.
Millie H - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het ons het heerlik gebly in Tranquility. Als was topgehalte en netjies.
Tranquil Manor se terugvoer
Baie dankie Millie. Dit was vir ons aangenaam om julle as gaste te ontvang het. Julle was wonderlike gaste wat so mooi na ons plek gekyk het. Julle het pragtige kinders. Ons sien julle graag weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Topazlaan 50, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang