Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Manor

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 50, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Vanaf R950 R665 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tranquil Manor is ideaal vir die sakepersoon of klein gesin en is in die lowerryke Kloofendal-omgewing geleë.

Die Court Yard-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, 'n sitkamer, 'n eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi in.

Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik. Die instansie beskik ook oor 'n elektriese heining, alarmstelsel en gepatrolleerde sekuriteit.

Tranquil Manor is binne maklike bereik van die Kloofendal Natuurreservaat, Clearwater Winkelsentrum, Flora Life Hospitaal, Wilgeheuwel Hospitaal asook verskeie besighede met nabye toegang tot die N1. Die naaste lughawe Lanseria Internasionale Lughawe is sowat 30 km weg en hierdie eiendom is ideaal vir daguitstappies na die Magalies Meander, Wieg van die Mensdom-erfenisgebied, Leeupark en Hartebeespoortdam.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Riana B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantasties, baie mooi en skoon.
Sep 2024
Crystal S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Baie netjies alles was mooi skoon. Gasheer het aan alles gedink, meer as genoeg plugs beskikbaar en spieels regtig een van die beste en waa...
Sien meer
Sep 2024
Dries E
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag in Roodepoort. Een van die beste gaste huise waarin ons nog oornag het. Van die vriendelike ontvangs deur die eienaar tot ons vertrek was alles...
Sien meer
Des 2023
Casper P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike wegbreek. Eienaars is baie gasvry en al die ekstras in die kamer maak jou verblyf spesiaal.
Okt 2023
Vicky S
5.0
Fantasties. Voel soos "huis"!
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Topazlaan 50, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Tranquil Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 50, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68f2b55dd9e2c0a6c320e9f81bfa394e20cb8ebab8db3b98cf98c961a78d2435eafa8c78565c907ae66ee09f740bf65a39b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 50 Topaz Avenue Kloofendal 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.133317 27.888777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang