Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility Sea Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Florette B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ongelooflik lekker en gerieflik. Ons verblyf by Tranquility Sea Cottage was fantasties en sal dit vir enige iemand aanbeveel, en ons sal ook weer van die fasiliteit gebruikmaak. Die gasvrou en gasheer was baie verwelkomend en gasvry. Die Cottage was onberispelik netjies, skoon, gerieflik en goed toegerus. Veilige parkering vir jou voertuig was 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Pragtig, stil en gerieflik. Mooi dekor, gerieflik en stil. Mooiste tuin. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Uitstekende verblyf. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent. Restful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua Emmanuel Bernard F
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Excellence. Excellent, the best stay ever. Contains all you need, cozy and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Amazing. Baie oulike plek en baie veilig gewees. Die oom help dadelik wanneer jy iets wil weet. Baie aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clayton J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties. Pragtige plek, dankie Theo vir jou gasvryheid. Dit was lekker om tussen die bome wakker te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theodor
Tranquility Sea Cottage
Dit was ‘n plesier om jou te huisves, Clayton. Dankie dat jy die plek so netjies en skoon gelaat het. Met waardeering. Vriendelike groete Theo

Lorna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlik gebly. Skoon en netjies. Rustig en baie veilig. Huislike atmosfeer, baie stil met pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Goed toegerus, warm stort, ordentlike beddegoed, vol kombuis. Definitief. Sal weer terugkom. Warm kamers, warm stort. Goeie koffie en tee, met melk voorsien. Kombuis was meer as goed toegerus. Meer as genoeg beddegoed. Elektriese kombers vir koeler aande.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theodor
Tranquility Sea Cottage
Goeie more Ursula & gesin, Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Baie dankie dat julle ons plekkie so netjies agtergelaat. Dit was 'n plesier om julle te huisves en julle is altyd welkom. Vriendelike groete en 'n geseende week vir julle.

Michelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Gerieflil, netjies. Ons het baie lekker gebly en dit is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theodor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gratastraat 31, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbVLQhdhPvRVvQej79cu7Z0FRuDmNJdEQFIy108Mw7yWCvDS6m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 31 Grata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197930781543 22.027158115939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang