Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nachtigallstraat 1, Lüderitz, 0000, Karas
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tranquility Self-Catering is sentraal in die kusdorp Lüderitz, in Namibië se Karas-streek geleë.

Verblyf is in 5 oopplan-selfsorgeenhede beskikbaar. Elke eenheid het 'n slaaparea, kombuisie, eetarea en 'n en suite-badkamer. Elke kombuisie is met al die nodige eetgerei en kookgerei, 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, ketel en 'n mikrogolf toegerus

Parkeerplek is in die straat met 'n 24 uur-wag beskikbaar. Gaste kan die gemeenskaplike braai-area gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anell P
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike lekker verblyf. Alles wat mens mag nodig kry en meer. Die tuin beskut mens van die wind en my kleuter kon lekker rondloop en speel. Die g...
Sien meer
Sep 2024
Erika K
Saam met lewensmaat
5.0
! Skoon en gemaklike verblyf. Heerlik gekuier en met die oulike katjies gespeel.
Aug 2024
Sarah-jane C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay. Wonderful hosts. Value for money. Received far more than expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Wayne K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay thank you team. We very much enjoyed our visit there. The food places were phenomenal. The atmosphere was very quiet, and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Jan N
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier en baie dankie vir al die bederfies. Gasvrou en haar span was uiters vriendelik en behulpsaam. Akkommodasie goed toegerus en n...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Nachtigallstraat 1, Lüderitz, 0000, Karas
  • Gaste dink Tranquility Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lüderitz Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nachtigallstraat 1, Lüderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPAWFZCj4NFIcX7hBAbjsBOLqjpSPjCeUwIqUtfwduXAHGCzyJ3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 1 Nachtigal Street Lüderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.647516238156 15.152383446693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang