Tranquillity
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mathilda-straat 23, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tranquillity bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Brackenhurst, Alberton. Dit is ideaal vir sake- of ontspanninsgreisigers.
Hierdie verblyf bied 2 eenhede met 'n privaat ingang wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het gemaklike dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort en toilet.
Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Daar is 'n lessenaar, stoel, slim-TV en gratis WiFi.
Daar is 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels, hospitale, skole en die R59
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Mathilda-straat 23, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
- Gaste dink Tranquillity het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mathilda-straat 23, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng