Tranquillity
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mathilda-straat 23, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
- Vanaf R762 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tranquillity bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Brackenhurst, Alberton. Dit is ideaal vir sake- of ontspanninsgreisigers.
Hierdie verblyf bied 2 kamers met 'n privaat ingang wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het gemaklike dubbelbeddens en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Daar is 'n lessenaar, stoel, slim-TV en gratis WiFi.
Daar is 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels, hospitale, skole en die R554.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Mathilda-straat 23, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
Sien meer verblyf in Brackenhurst Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mathilda-straat 23, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng