Tranquillity at Pinnacle Point Golf Estate
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oster Bay-rylaan, Pinnacle Point-gholflandgoed, Mosselbaai, 6531, Wes-Kaap
- Vanaf R9 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Tranquillity at Pinnacle Point Golf Estate is ’n lieflike selfsorghuis wat ’n uitsig oor die Atlantiese Oseaan bied. Dit is in die veilige Pinnacle Point-gholflandgoed in Mosselbaai, net 400 km vanaf Port-Elizabeth en Kaapstad. Die landgoed bied ’n restaurant, kroef, gesondheidsentrum, vermaakarea vir kinders en ’n gholfbaan met 72 baansyfers wat deur Peter Matkovich ontwerp is. Die landgoed bied ook afgeleë strande langs 4 km se kuslyn.
Hierdie huis bied verblyf aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed-kombinasie.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die knus sitarea het ’n kaggel en ’n platskerm-TV. Die sitarea lei na ’n beskutte stoep- en sonkamer met ’n ingeboude braai, etenstafel met 6 sitplekke en ’n tweede sitarea. Groot vensters en skuifdeure van glas bied ’n pragtige uitsig. Die deure lei na die tuin waar daar ook meubels is. WiFi is beskikbaar.
’n Gholfkarretjie is beskikbaar om op die landgoed te gebruik, maar nie op die gholfbaan nie. Gholfkarretjies wat by Pinnacle Point-gholflandgoed gehuur word kan op die gholfbaan gebruik word. ’n Skoonmaakdiens kan teen ’n ekstra koste gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Oster Bay-rylaan, Pinnacle Point-gholflandgoed, Mosselbaai, 6531, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oster Bay-rylaan, Pinnacle Point-gholflandgoed, Mosselbaai, 6531, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang