Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillity Holiday Home

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Tania J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing! We had an amazing time at Tranquillity Holiday Home. Caretakers are lovely and always available when needed. We'll definitely be back. Thank you for an amazing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sthembile B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Tranquility holiday home is the best. Beautiful home with wonderful service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise K
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Dankie, ons het dit baie geniet. Baie lekker en 'n goeie plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Facilities are very well thought out. Lots of room for people to spread out. Animals are roaming free, got lots of really special photos. We will return. Thank you. Great space and great facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Dit was awesome! Kan die plek regtig aanbeveel, baie netjies, ten volle toegerus, baie mooi plek. Ons het die kuier terdeë geniet. Puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harshdeep P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2023

Full Kruger Park vibes at this place. Animals roaming around here and there and you can see them easily around your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2023

Was puik. Dit was 'n lekker warm naweek buite, maar al die lugversorging het gewerk. Daar is ook 'n back-up sisteem tydens beurtkrag. Boma is net bietjie afgesonder. Voel onveilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ed M
Kort verblyf
4.0
Nov 2023

Leke plek kort net 'n bietjie TLC. Gasbraaier buite is baie vuil. Die jacuzzi werk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele H
Kort verblyf
4.0
Mrt 2023

Groot groep gerieflik gebly. Die lugversorging in al die vertrekke is baie goed, ook die voorsorg van die waaiers wat gedurende loadshedding gebruik kan word was baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Letsie S
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Heerlike wegbreek van die stad. Pragtige huis. Baie netjies en smaakvolle styl. Die lugversorging in elke kamer was 'n regte lafenis. Die huis is toegerus met 'n gasstoof sodat ons steeds kon 'n koffietjie geniet al was dit beurtkrag. Elke vertrek het ook batteryliggies gehad sodat ons dit kon gebruik tydens beurtkrag. Ons het baie diere gesien. Gerard en Coleen was so gasvry en vriendelik - dit het ons kuier sommer ekstra lekker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hans J
Tranquillity Holiday Home
Baie dankie vir julle kuier by Tranquillity. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hans J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchstraat 1456, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a27e931effd45670c558a82b6704b783ddbbf78f6847278976e961f2bd9cccdb09389b312aaa7cd4b441a3a59fc283f1a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 18) 16 5 1 5 1456 Finch Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.349541723876 31.761658225131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang