Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillity Spa Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tranquillity Spa Lodge is in 'n privaat reservaat is aan die suidoostelike deel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat langs die Kevin Richardon's Lion Sanctuary geleë. Hier kan jy 'n blaaskans van die stadslewe neem en rustigheid in die bosveld vind op 'n wildsplaas net 35 km noord van Pretoria af.

Verblyf word aangebied in 5 grasdak-chalets, 3 en suite-enkel-boslodges, en 'n kampplek.

Daar is met 'n kampkombuis beskikbaar op versoek.

Die restaurant op die plaas is ten volle gelisensieerd en bied heerlike à la carte-maaltye, spesiale koffies, en 'n sit-area met DStv op versoek. Gaste kan buite op die dek ontspan en die sonsondergang geniet, terwyl die leeus in die agtergrond brul.

Geriewe op die perseel sluit 'n warm en verwelkomende boma (geskik vir groter groepe), en 'n braai-area in. Gaste is welkom om van die grasdak-bosspa se dienste gebruik te maak, of in die Jacuzzi's te ontspan teen ekstra koste. Let asb. dat die instansie dieJacuzzi dreineer en weer vol maak. Die Jacuzzi neem minstens 6 uur vat om te verhit en die prys is vir die eerste uur se gebruik, daarna word daar 'n bykomende bedrag vir elke uur gehef. Daar is ook 2 swembaddens.

Doendinge op die perseel sluit wildkyk, voëlkyk, en wildritte in. Gaste kan ook net ontspan en 'n boek lees, of rus en slaap, terwyl die jakkalse roep in die verte.

Gratis WiFi is in die sitarea beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Corlea E
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik lekker. Die mense is baie professioneel en dienslewering is puik. Die kos is baie lekker en kamers netjies en skoon. Deur die aand sal 'n...
Sien meer
Jul 2024
Morgan B
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat, amazing en baie rustig! Definitief een vir die boeke! Ons het 'n ongelooflike amazing en rustige lang naweek gehad. Die gasvryheid was uitste...
Sien meer
Jun 2024
Sue K
Saam met vriende
5.0
Vir wegbreuk van stad 'n def gaan. Beste plek om net te gaan ontspan. Plek is skoon en het alles wat jy nodig het. Die mense is super vriendlik en die...
Sien meer
Jun 2024
Bernadette N
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, vriendelik en waarde vir geld. Was so gasvry en het seker gemaak ons is gemaklik en alles was mooi skoon en rustig. Die kos was absoluut heerl...
Sien meer
Des 2023
Marelize N
Saam met lewensmaat
4.6
Amazing! Die kos is amazing! Baie lekker en goed geprys. Personeel is almal baie vriendelik en gaan uit hul pad om seker te maak alles is reg.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Plaas Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Tranquillity Spa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDgzODZjLWY1N2QtNGY4YS05ZjViLTk0ZDk5NzU5ZGFmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 Farm Welgegacht 130 JR Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.476691613795 28.468164940145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang