Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillity with Amazing Views

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Weelderig maar gesellig. Puik toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Absolute waarde vir geld. Beide Francois en Katrina is sterre. Die huis was pragtig skoon, gemaklik en bied aan 'n groot gesin die kans op 'n gemaklike heerlike vakansie. Dit was 'n fees. Als wat nodig is, het jy by die huis gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dian E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Ruim huis in beste ligging met ongelooflike uitsig. Ons het die wonderlikste tyd by hierdie huis gehad! Die huis was uiters ruim, was toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer en het die mees ongelooflike uitsigte gehad! Francois was 'n wonderlike gasheer en uiters behulpsaam gedurende die hele proses van navraag oor die huis tot die einde. Die lieflike huishulp was ook absoluut kosbaar! Haar glimlag is aansteeklik! Ons kan nie wag om terug te kom en weer hier te bly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Tranquillity with Amazing Views
Baie dankie, Dian. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves en ek hoop ek sien julle binnekort weer. Groete Francois

Eden D
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Amazing. We stayed at Tranquillity with Amazing Views with our friends and family. The house is absolutely beautiful, clean and has everything you need! Francois went above and beyond with his hospitality! We felt like we were at home. Thank you so much, we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

'n Wow-ondervinding wat ek vir almal sal aanbeveel. Francois was 'n uitstekende gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons verblyf 'n onvergeetlike ondervinding te maak en veilig vir die kleuters. Die huis was uiters netjies, met al die modernste toerusting. Ons was baie tevrede met alles wat ons tot ons beskikking gehad het en het 'n aangename tyd gehad. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rue Normandie 27, Montclair, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10b721a970b9c4492e8a07bf5b6bb5aeccc04ae88fb89e00b5190318b88d83d5ee80e7eb396025e738d441bfee44a78c58b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 27 Rue Normandie Montclair 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.065546636787 18.84697175582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang