Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Tranquillo
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bennie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S

Heerlik.

Dit was baie lekker, en presies wat ek nodig gehad. Die plekkie lyk presies soos op die fotos, en is goed versorg. Ek sal beslis weer daar gaan bly wanneer ek in die area is.

Tracy B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy B

Puik!

Verskriklik lekker gebly. Alles was puik, netjies en baie aangenaam. Die sekuriteit by die hekke is baie goed, eintlik te goed as ek so kan stel, en soms 'n probleem as jy net vinnig in en uit wil gaan.

Mia B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia B

Prentjie mooi met al die gerief en gasvrou is heeltyd in kontak.

Ongelooflik. Soos om tuis te wees net beter. Alles wat jy benodig en die uitsig is asemrowend. Jy wil nie eers rondry nie.

Martin V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Peaceful location in Mossel Bay.

Great view and friendly environment. You have everything you need and the proximity to restaurants and shops in Mossel Bay is very easy. Perfect for golfers.

Leon F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Pragtige wooneenheid met die mooiste see-uitsig denkbaar.

Hierdie eenheid is deel van 'n woonhuis, maar heeltemal onafhanklik met 'n eie ingang (onderste verdieping). Dit het die mooiste 180° see-uitsig denkbaar en is baie goed en smaakvol toegerus. Die slaapkamers en en-suite badkamers is regtig 5 ster. Die gasvrou is super vriendelik en behulpsaam.

Kennith V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kennith V

Pragtige omgewing met see-uitsig, rustig en mooi.

Baie vriendelike gasvrou. Wonderlik toegerus en gemaklike eenheid. Enkelbadkamer vir die eenheid was miskien die enigste klein gebrek. Baie gerieflike eenheid.

Retha K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha K

Dit was wonderlik. Netjies en skoon gewees en baie gerieflik. Uitstekende view.

Heerlik gekuier daar. Alles was in plek gewees soos op die foto's gewys. Net jammer oor die braaigeriewe wat nie beskikbaar was nie.

Marina D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Mooiste uitsig en baie skoon en netjies.

Die mooiste plek in ’n rustige en veilige omgewing en mens kan lekker gaan stap. Sentraal geleë en nie te vêr van Diaz Strand.

Lizzette J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzette J

Asemrowende uitsig!

Ons verblyf by Tranquillo was verskiklik lekker! Baie netjiese verblyf, alles wat jy benodig en meer. Die manne het die gholfbaan baie geniet en die asemrowende uitsig en natuurskoon was 'n bonus. Baie dankie Christa vir jou gasvryheid, sal beslis weer wil kom vakansie hou in Mosselbaai.

Linda B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Al die gemak en gerief wat mens kan begeer.

Ons sal maklik permanent by dié verruklike plekkie kon vertoef. Dis goed toegerus met pragtige meubels en al die elektriese toestelle waaraan mens kan dink. Die uitsig is ongelooflik mooi en die gasvrou vriendelik en behulpsaam. Ons kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Louret V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louret V

Gerieflik, gasvry en pragtige uitsig.

Tranquillo is ‘n heerlike plekkie om na te ontsnap as jy rus en vrede nodig het. Dis baie gerieflik, skoon en Christa is baie gasvry. Die natuurskoon van die balkon af is werklik asemrowend.

Susan O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Pragtige selfsorg-eenheid met mooi uitsig oor die see.

Ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Die eenheid is baie gerieflik ingerig en alles wat nodig is en meer is beskikbaar by die selfsorg-eenheid. Beslis 'n plek waar ons volgende keer vir meer as een nag sal wil oorbly. Pragtige uitsig oor die see en 'n heerlike rustige atmosfeer. Pragtige voëllewe.

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silenestraat 257, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd72a163c8c1bbfe32fc9b5702562e44cacfa95991d58cd0e3f0531d389a6ff80f755fa5bf33bb0971c4de1b3853c9166430c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 257 Silene Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.195821505493 22.127221276405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang