Tranquillo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silenestraat 257, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R4 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Tranquillo bied selfsorgverblyf op 'n veilige gholflandgoed in die gewilde vakansiebestemming, Mosselbaai. Dié vakansiebestemming is aan die voet van die Outeniquaberge, met 'n verfrissende uitsig oor die Indiese Oseaan. George is 'n goeie basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.
Die voordeel van sorgvrye veiligheid kom met 'n bietjie ongerief omdat dit streng sekuriteit by die ingang beteken. Gaste moet die eienaar skakel om by die hek te kan in- en uitgaan. Vir verblyf langer as drie dae sal die eienaar selfoontoegang by hek reël op die gas se privaat foon.
Die woonstel is op die onderste verdieping van die eienaar se huis. Trappe lei na die privaat ingang en rustige tuin. Daar is 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei kamers lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ysmasjien, wasgoedmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n boekrak met baie leesstof. 'n Gasbraai kan op versoek voorsien word. Daar is veilige parkeerplek.
Gholf-entoesiaste kan gholf op die landgoed speel terwyl hulle die uitsig oor die see geniet. Doendinge in die omgewing sluit visvang, swem, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Silenestraat 257, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Tranquillo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Gholflandgoed Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silenestraat 257, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang