Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillo

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silenestraat 257, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tranquillo bied selfsorgverblyf op 'n veilige gholflandgoed in die gewilde vakansiebestemming, Mosselbaai. Dié vakansiebestemming is aan die voet van die Outeniquaberge, met 'n verfrissende uitsig oor die Indiese Oseaan. George is 'n goeie basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Die voordeel van sorgvrye veiligheid kom met 'n bietjie ongerief omdat dit streng sekuriteit by die ingang beteken. Gaste moet die eienaar skakel om by die hek te kan in- en uitgaan. Vir verblyf langer as drie dae sal die eienaar selfoontoegang by hek reël op die gas se privaat foon.

Die woonstel is op die onderste verdieping van die eienaar se huis. Trappe lei na die privaat ingang en rustige tuin. Daar is 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei kamers lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ysmasjien, wasgoedmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n boekrak met baie leesstof. 'n Gasbraai kan op versoek voorsien word. Daar is veilige parkeerplek.

Gholf-entoesiaste kan gholf op die landgoed speel terwyl hulle die uitsig oor die see geniet. Doendinge in die omgewing sluit visvang, swem, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Bennie S
5.0
Heerlik. Dit was baie lekker, en presies wat ek nodig gehad. Die plekkie lyk presies soos op die fotos, en is goed versorg. Ek sal beslis weer daar ga...
Sien meer
Jul 2024
Tracy B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Verskriklik lekker gebly. Alles was puik, netjies en baie aangenaam. Die sekuriteit by die hekke is baie goed, eintlik te goed as ek so kan stel...
Sien meer
Jan 2024
Mia B
Saam met vriende
5.0
Prentjie mooi met al die gerief en gasvrou is heeltyd in kontak. Ongelooflik. Soos om tuis te wees net beter. Alles wat jy benodig en die uitsig is as...
Sien meer
Nov 2023
Martin V
5.0
Peaceful location in Mossel Bay. Great view and friendly environment. You have everything you need and the proximity to restaurants and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Leon F
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige wooneenheid met die mooiste see-uitsig denkbaar. Hierdie eenheid is deel van 'n woonhuis, maar heeltemal onafhanklik met 'n eie ingang (onder...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Silenestraat 257, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquillo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silenestraat 257, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd72a163c8c1bbfe32fc9b5702562e44cacfa95991d58cd0e3f0531d389a6ff80f755fa5bf33bb0971c4de1b3853c9166430c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 257 Silene Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.195821505493 22.127221276405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang