Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Transkaroo Avonture Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lindy C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlike plaas lewe. Ons het heerlik gebly op die plaas. Wens eintlik ons kon nog bly! Heerlik ingerig met alles wat mens nodig het. Geen TV so kon lekker kwaliteit tyd spandeer en stap op die plaas met die kinders. Heerlike groot grasperk met speelarea en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurits P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker en bekostigbaar vir gesin van 5 of minder. Die Karoo bly maar mooi. Dit is 'n ongelooflik mooi plekkie en baie lekker om so bietjie afgesonder te wees van die beskawing. Baie lekker om ook 'n swembad te hê in die warm Karoo. Al wat ek sou voorstel, is om muskietgaas voor die vensters te sit, want jy wil graag die vensters oop hou vir die koeler aandluggie en om dakwaaiers in die kamers te sit - sal help vir die warmer aande. Marilize het ons bederf met varsgebakte roosterkoeke en verkoeke. Ek sal vir seker weer van Transkaroo gebruik maak .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Plaas, diere, ontspannend. Ware plaasgevoel, kinders het dit baie geniet, baie vriendelike ontvangs en oulike plaas toer. Netjiese eenheid, baie lekker uit die dorp en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noeleen T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Warm Karoo hospitality under a star-studded sky. Excellent - a warm, friendly Karoo welcome from our hostess. The unit was well appointed and equipped with lots of thoughtful personal touches like cereals, fresh milk, toiletries, etc. A true star gazer paradise - so beautiful we struggled to turn in at night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Transkaroo Adventures, Bovlei Plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa81f5f045e24d6c33c27b63736fcd9d80fb7831172a23c1cb5df50d3321ba4c6a3b09e229dff9b5c46d0ad65e1cb8c9b6f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Transkaroo Adventures Bovlei farm 5950 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.296264542803 24.777817726135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456