Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Transkaroo Campsite @ Matroosberg Station

Kampeer/karavaan

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Henk L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great weekend breakaway! Peace and quiet with amazing stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfekte ligging en lekker privaat. Sal dit definitief aanbeveel vir die wat privaat wil kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Onbeskryflik lekker. Ongelooflik lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gerus. Dis 'n heerlik rustige plek, baie naby aan die stad, waar mens kan afskakel en sterre kan kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustige. Mooi omgewing en moet vir enige wegbreek. Ons as gesin het heerlik gekuier. Netjiese en skoon geriewe. Ons kinders en kleinkinders het dit baie geniet. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustig in die natuur. Heerlik gekamp en gerus. Baie veilig en stil. Perfekte plek vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, natuurskoon, rus en vrede. Die wind het ons onkant gevang, maar ons het die kamp verskriklik geniet. Dit is baie afgeleë en dit voel asof mens baie verder van die huis af is! Baie oulike kamp met alles wat mens nodig het om gemaklik te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Winderig maar lekker saam mens se gesin. Ja, ons het dit; dit was net baie winderig en koud, maar in die somer sal dit vir seker lekker wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergstasie, R318, Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669981eac4aef804df08e7c6e4a7acfeae1b9d984833b32969c0c9bfd260ee0169335605e9a06bc27cd098deca9942103b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Matroosbergstasie R318 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.42999428935 19.835841290807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang