Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Transkaroo Campsite @ Matroosberg Station

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergstasie, R318, Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Transkaroo Campsite is 'n privaat kampplek op 'n plaas op Matroosbergstasie, op die R318 tussen De Doorns en Touwsrivier.

Hierdie groot tentkampplek kan tot 6 gaste in totaal akkommodeer. Die kampeerterrein het 'n badkamer met 'n stort, 'n aparte wasbak en 'n aparte toilet. Die stort het groot vensters wat kan oopmaak sodat jy die skoonheid van die natuur kan inneem terwyl jy stort. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring.

Die kampplek het 'n onderdak-kombuisarea wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n tafel met sitplek vir 4 mense asook 'n werkspasie op 'n toonbank.

Gaste kan ontspan onder die bome rondom die knus braai-area en ontspan in die houtbrandbad. Daar is 'n swembad naby die kampplek wat ook soms, na reën, die mooiste waterval het. Die plaas is groot en gaste kan fietsry, stap of net ontspan by die kampplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 2
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Ilse W
5.0
Onbeskryflik lekker. Ongelooflik lekker plek.
Jun 2024
Tertius B
Gesin met tieners
5.0
Perfekte ligging en lekker privaat. Sal dit definitief aanbeveel vir die wat privaat wil kamp.
Jun 2024
Louis V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gerus. Dis 'n heerlik rustige plek, baie naby aan die stad, waar mens kan afskakel en sterre kan kyk.
Apr 2024
Heidi M
5.0
Rustige. Mooi omgewing en moet vir enige wegbreek. Ons as gesin het heerlik gekuier. Netjiese en skoon geriewe. Ons kinders en kleinkinders het dit ba...
Sien meer
Apr 2024
Carli B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig in die natuur. Heerlik gekamp en gerus. Baie veilig en stil. Perfekte plek vir kinders.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Matroosbergstasie, R318, Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
  • Gaste dink Transkaroo Campsite @ Matroosberg Station het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergstasie, R318, Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669981eac4aef804df08e7c6e4a7acfeae1b9d984833b32969c0c9bfd260ee0169335605e9a06bc27cd098deca9942103b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Matroosbergstasie R318 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.42999428935 19.835841290807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang