Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trappieskop

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Errol K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stop over for the night on the way to Worcester. It is a lovely old place. Peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekende, hartlike akkommodasie. Ek was aangenaam verras met die uiters netjiese, skoon en gemaklike akkommodasie. Die hartlikheid en detail waarmee die huisie gedekoreer is, is opvallend, en veral die baie toepaslike koffietafelboeke het my onmiddellik verwelkom. Baie dankie vir 'n onvergeetlike kuier, sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Loved it. Very nice! Just hot. Maybe an extra loose fan?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons is absoluut mal oor Trappieskop en geniet elke oomblik daar. Ek en my vrou se vierde verblyf by Trappieskop. Weereens 'n fantastiese ondervinding vir ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Lovely old house with interesting items from another era and beautiful wooden floors. Andre was very pleasant, helpful and knowledgeable about the house, its and Hanover's history, showing us around the house etc. He has really tried to improve and maintain the 1875 house. He just needs to get his cleaning ladies to do a bit more work; the house was clean and comfortable but very dusty under the bed when we were checking to see if we had left anything behind, and a general scrubbing in the bathroom and kitchen surfaces would really improve the appearance. A small suggestion is that there is a sheet between the bottom sheet and the duvet so you can cover with that when it is so hot instead of just the duvet. He had a lovely dog who was no bother at all, very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Baie rustige plek, net warm in die somer. Ontvangs was hartlik. Was 42 grade die aand toe ons oorgebly het. Die dakwaaier was nie genoeg om die kamer af te koel nie. Sal 'n staanwaaier aanbeveel of beter 'n lugversorger.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit was absoluut 'n pragtige plek. Die weerlig wat speel op die ysterheuwels. Die stilte van die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great value for money. More than I expected for the prices. Rustic but comfortable. Old but clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Veilig en gerieflik. Gerieflik, pet friendly, ander honde op erf. Veilige parkering in garage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik diens en vriendelikheid. Derde keer wat ons Trappieskop gebruik. Beslis die geld werd en sal weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 213

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawstorne-straat 6, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2a7ff10f1ad7cbf5fe40b66b9f8d0e78ce2b493c11d6d42e4fc8a1da9d025261563b303447af426c34166d62aa08160f2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 6 Rawstorne Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -31.069456 24.439761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang